Verskil tussen weergawes van "Samojeed (hond)"

7 grepe verwyder ,  9 maande gelede
k
Spasiëring van verwysings
k (Verbeter verwysings se teks)
k (Spasiëring van verwysings)
}}
 
Die '''Samojeed''' is 'n [[hond]]eras wat sy naam kry van die Samojeedse volke in [[Siberië]], [[Rusland]].<ref>
<ref>
{{en}}
{{cite web
}}
</ref>
Die honde se wit dubbelpels, gekrulde stert wat op die rug rus en glimlag is kenmerkende eienskappe. Die Samojeed is een van die oudste honderasse<ref>
<ref>
{{en}}
{{cite web
|trans-title=Die geskiedenis van die Samojeed hond
}}
</ref><ref>
<ref>
{{en}}
{{cite journal
}}
</ref>
en is deur ontdekkingsreisigers soos [[Fridtjof Nansen]], [[Ernest Shackleton]] en [[Roald Amundsen]] as sleehonde ingespan.<ref>
<ref>
{{en}}
{{cite web
|trans-title=Leer ken die Samojeed
}}
</ref><ref>
<ref>
{{en}}
{{cite web
== Oorspong ==
Die Samojeed is een van die oudste honderasse in die wêreld en kry sy oorspong en naam van die Samojeedse volke wat in Siberië, Rusland, gewoon het. Hierdie [[nomade]]s het hierdie donsige, glimlaggende wit honde nie noodwendig vir 'n spesifieke doel geteel nie. Ten spyte hiervan het die honde hulle gehelp om takbokke op te pas (veral wanneer hulle getrek het), hulle sleë getrek en hulle warm gehou deur langs hulle te slaap.
Die Samojeedse stamme, wat op die honde staatgemaak het vir oorlewing, het die honde beskou as familielede sowel as sterk, betroubare werkhonde. Dit het grootliks bygedra tot wat die honderas se temperament vandag is.<ref>
<ref>
{{en}}
{{cite web
* Mush was die naam van die Samojeed van Karen Carpenter wat deel van The Carpenters was.
* Soichiro is die naam van Kyoko Otanashi's Samoyed in Maison Ikkoku, 'n Japannese animasie.
* Maya, 'n beroemde Samojeed op sosialemediaplatforms soos Instagram en TikTok.<ref>
<ref>
{{en}}
{{cite web
160

wysigings