Foto: Verskil tussen weergawes

21 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Interne skakel
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Interne skakel)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:Nicéphore_Niépce_Oldest_Photograph_1825.jpg|duimnael|Die vroegste bekende oorlewende produk van [[Nicéphore Niépce]] se heliografie proses, 1825. Dit is ink op papier gedruk en gereproduseer 'n 17de-eeuse Vlaamse ets van 'n man wat 'n perd lei.]]
[[Lêer:View_from_the_Window_at_Le_Gras_colorized_2020_new.png|duimnael|396x396px|''Die foto, View from the Window at Le Gras'' (1826 of 1827), deur [[Nicéphore Niépce]], die vroegste bekende foto van 'n realistiese wêreldse toneel. Oorspronklike weergawe (links) en verbeterde weergawe (regs).]]
Die daguerreotipe het tekortkominge gehad, veral die broosheid van die spieël-agtige beeld oppervlak en die bepaalde voorwaardes wat nodig was om die beeld behoorlik te kon lees. Elkeen was 'n unieke positiewe wat slegs kon gedupliseer word met 'n kamera. Uitvinders het verbeterde prosesse begin implimenteer om dit meer prakties te maak. Teen die einde van die 1850's is die dauguerrotipe vervang deur 'n ambrotipe en tintipe, wat goedkoper was en wat gebruik gemaak het van die nuwe collodium proses. Glas collodium negatiewe plate is gebruik om afdrukke op albumen papier te druk en dit het vinnig die gekose metode van fotografie geword vir baie jare, selfs na die bekendstelling vir meer effektiewe gelatien proses in 1871.
 
Afrondings van die gelatien proses was primêr tot die swart-en-wit fotografiese proses, tot vandag toe, waar daar aanpassings gemaak is tussen die oplossing en ondersteuningsmateriaal, wat oorspronklik glas was, toe later 'n verskeidenheid van buigbare plastiek films en ander vorme van papier om die finale drukwerk op te doen.
 
 
Kleur fotografie is byna so oud soos swart-en-wit fotografie, met vroeë eksperimente insluitend [[John Herschel]] se Antho-tipe afdrukke in 1842, die baanbrekerswerk van Louis Ducos du Hauron in die 1860's, en die Lippmann proses wat in 1891 onthul is, maar vir baie jare was kleur fotografie bloot net 'n laboratorium eksperiment. Dit het eers kommersiël bekendheid geraak na die bekendstelling van Autochrome plate in 1907, maar die plate was baie duur en nie geskik vir eenvoudige fotografie nie. In die 1930's was Kodachrome en Agfacolor Neu die eerste gebruikersvriendelike gekleurde films van die moderne multi-laag chronogeniese tipe.
 
Hierdie vroeë prosesse is in transparante vervaardig en kon slegs met behulp van skyfie projektors gekyk word, maar gekleurde drukke het vinnig gewild geraak na die bekendstelling van chromogeniese kleur drukwerk in die 1940's. Die behoefte aan 'n rolprentbedryf is begin genereer.
<br />
 
== Tipes foto's ==
 
Panoramiese formaat beelde kan met kameras geneem word soos die Hasselblad Xpan op 'n standaard film. Sedert die 1990's is panoramiese foto's beskikbaar op die Advanced Photo System (APS) film. APS is ontwikkel deur verskeie groot film vervaardigers om film te verskaf met verskillende formate en gerekenariseerde opsies beskikbaar. APS panoramas is geskep met deur 'n skerm in kameras te plaas wat daartoe in staat is om panorama beelde te kan neem, maar die beter kwaliteit word verkry met 'n egte panorama kamera, wat sy effek verkry deur 'n wyer film. APS het minder gewild begin raak en produksie is later gestop.
 
 
 
Die koms van die mikrorekenaar en [[digitale fotografie]] het gelei tot die opkoms van digitale afdrukke. Hierdie afdrukke is geskep deur gestoorde grafiese formate soos JPEG -, TIFF, en RAW. Die soort drukkers wat gebruik word sluit in inkbespuite drukkers, kleurstof-sublimasie drukkers, laser drukkers, en termiese drukkers. Inkbespuite drukwerk word ook soms na verwys as "Giclée".
 
=== Polyester ===
Die mees stabiele soort plastiek wat gebruik word in die foto bewaring is polyester, dit genereer nie enige skadelike chemiese elemente nie en dit absorbeer ook nie sure wat deur die foto self gegenereer word nie. Polyester verpakking beskerm foto's teen [[humiditeit]] en die omgewingsbesoedeling, wat die reaksie tussen die item en die atmosfeer vertraag. Foto's wat gestoor word in polyester kan nie vertikaal verpak word nie, aangesien die foto's van mekaar gaan afgly in die houer en die argifaris kan ook nie direk op die polyester aantekeninge maak nie. Daarom moet foto's wat in polyester gestoor word horisontaal verpak word en verkieslik 'n ringlêer geplaas word. Ringlêers kan nie alleen gebruik word nie, omdat die foto nog steeds aan te veel lig blootgestel word en wanneer die foto in die plastiek sakkie geplaas word, kan daar stof inkom as gevolg van die [[statiese elektrisiteit]] wat opbou en moontlik die foto kan krap en beskadig tydens hantering.
<br />
 
=== Hantering en versorging ===
Dit is die beste om te laat foto's plat op die tafel te plaas wanneer daar na dit gekyk word. Dit moenie opgetel word vanaf 'n hoek nie. Elke keer wanneer die foto buig, kan die emulsie binne dit breek.<ref>Baggett, James L. "Handle with Care: Photos." Alabama Librarian.
54.1 (2004): 5.</ref> Om foto's in plastiek sakkies/koeverte te plaas, maak dit makliker om te hanteer. Wanneer die argifaris wel aan die foto moet raak sonder die plastiek omhulsel, is dit belangrik om handskoene te dra, om die risiko van olie en vuil hande uit te skakel.
<br />
 
== Mites en gelowe ==
Omdat [[Daguerreotipe|daguerreotipes]] gelewer is op 'n spieël oppervlak, het baie spiritualiste praktisyns ook deel geword van die nuwe kuns vorm. Spiritualiste sou glo dat die menslike beeld op die spieël oppervlak soortgelyk is aan om na iemand se siel te kyk. Die spiritualiste ook geglo dat dit hul siele sou oopmaak en demone sou vrylaat. [[Fotografie]] en donkerkamer artefakte het gemaak dat sommiges geglo het dat daar geeste vasgevang word in foto's.<ref>{{cite web |url=https://www.thoughtco.com/photos-that-arent-paranormal-4123060 |title=Photos That AREN'T Paranormal |website=thoughtco.com |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190417215741/https://www.thoughtco.com/photos-that-arent-paranormal-4123060 |archive-date=17 April 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
== Sien ook ==
*
* [[Israël David Kiek]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Normdata}}
*
[[Kategorie:Fotografie]]
32 936

wysigings