Verskil tussen weergawes van "2020 Eifelse Grand Prix"

1 315 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
Sit belangrike hooftrekke oor die resies in
(Sit belangrike hooftrekke oor die resies in)
 
== Wedren ==
Met Lewis Hamilton se sege ewenaar hy Michael Schumacher se rekord van 91 Formule 1 resies wenne. Dit is ook die eerste keer wat Ricciardo op die podium is sedert hy vir Renault bestuur asook Renualt se eerste podium sedert hulle terugkeer na die sport in 2016. Ricciardo het voor dit in die [[2018 Monaco Grand Prix]] geseëvier in 'n Red Bullmotor.<ref>
{{en}}
{{cite web
|url=https://www.formula1.com/en/latest/article.hamilton-takes-record-equalling-91st-victory-at-eifel-gp-as-ricciardo-claims.5z1UB37DlpHwKWM9GBM90M.html
|title=Hamilton takes record-equalling 91st victory as Ricciardo claims first Renault podium at Eifel GP
|website=www.formula1.com
|publisher=Formule 1
|date=11 Oktober 2020
|access-date=12 Oktober 2020
}}
</ref>
 
Nico Hülkenberg vervang vir Lance Stroll tydens die vrye oefensessie 3. Hy spring in die laaste plek weg, maar eindig 8ste in die resies wat vir hom die bestuurder van die dag titel besorg.<ref>
{{en}}
{{cite web
|url=https://www.formula1.com/en/latest/article.driver-of-the-day-super-sub-hulkenberg-takes-the-honours-at-the-nurburgring.5kh9ZYYYTdZ4QrtAHul3ID.html
|title=DRIVER OF THE DAY: Super sub Hulkenberg takes the honours at the Nurburgring
|website=www.formula1.com
|publisher=Formule 1
|date=11 Oktober 2020
|access-date=12 Oktober 2020
}}
</ref>
 
=== Renuitslag ===
{| class="wikitable" style="font-size:95%"
160

wysigings