Verskil tussen weergawes van "Funksionele groep"

Geen grootteverandering nie ,  6 maande gelede
Spelling: funktionele verander na funksionele
(Spelling: funktionele verander na funksionele)
 
'n '''FunktioneleFunksionele groep''' is 'n reaktiewe groep atome in 'n organiese molekuul.
 
Elke funksionele groep het sy eie kenmerkende chemiese reaktiwiteit, hoewel dit effens beïnvloed kan word deur die posisie van hierdie groep in die molekuul of die teenwoordigheid van ander naburige funksionele groepe.<ref>Functional Group Chemistry
Funksionele groep is die basis vir die [[organiese nomenklatuur]]. Alifatiese koolwaterstowwe wat net enkelbindings het word byvoorbeeld [[alkaan|alk'''a'''ne]] genoem. Indien daar 'n C=C dubbelbinding teenwoordig is word hierdie funksionele groep in die naam uitgedruk door dit 'n alk'''een''' te noem. Die teenwoordigheid van hierdie groep verander die chemiese eienskappe en ander reaksies word daardoor vermag.
 
FunktioneleFunksionele groepe kan dikwels ook in instrumentele tegnieke onderskei word, soos in [[infrarooispektroskopie]].
 
Voorbeelde van funksionele groepe is:
3 381

wysigings