Verskil tussen weergawes van "10 Junie"

161 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
→‎Geboortes: Verbeter
(→‎Geboortes: Verbeter)
== Geboortes ==
* [[1819]] – Gustave Coubet, Franse skilder.
* [[1829]] – [[Eduard Johan Pieter Jorissen]], Staatsprokureur van die [[Zuid-Afrikaansche Republiek]], regter en staatsman in [[Suid-Afrika]] († [[1912]]).
* [[1863]] – [[Louis Couperus]], Nederlandse romansier en digter († [[1923]]).
* [[1895]] – [[Hattie McDaniel]], Amerikaanse aktrise en die eerste Swart Amerikaner om 'n [[Oscar]] te wen († [[1952]]).