Verskil tussen weergawes van "Taffie Kikillus"

423 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
(→‎Verwysings: Verbeter)
(→‎Filmografie: Skakels)
}}
 
'''Taffie Kikillus''' (soms ook '''Taffy Kikillus'''; ca. 1927 – 22 September 2014) was 'n [[Suid-Afrika]]anse akteur, musikant en komponis.
 
Kikillus het vanaf sy derde lewensjaar [[klavier]] speel en het op veertien begin om musiek te komponeer. Hy het sy eie orkes by die [[Universiteit van Stellenbosch]] gehad. Hy was ook verantwoordelik vir die eerste klavier-langspeelplaat in Suid-Afrika, genaamd ''Taffie plays for you''. <ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1993/02/8/9/1.html Taffie kon net so 'beroemd soos wyle Jim Reeves gewees het'], [[Beeld]], 8 Februarie 1993</ref>
 
Kikillus het in verskeie Afrikaanse rolprente opgetree. Hy is veral bekend vir sy rol in films soos ''[[Gevaarlike Spelspel]]'' (1962), ''[[Fratse in die Vlootvloot]]'' (1958) en ''[[Donker Afrika]]'' (1957).
 
Hy is op [[22 September]] [[2014]] op 87-jarige ouderdom aan komplikasies ná ’n [[beroerte]] in die Mediclinic Milnerton oorlede. Hy laat sy vrou, Rhona en 3 seuns, Marais, Karl en Igon agter.<ref>[http://www.volksblad.com/vermaak/2014-09-25-sa-pianis-taffi-kikillus-van-1940s-oorlede SA pianis Taffi Kikillus van 1940’s oorlede], [[Volksblad]], 25 September 2014</ref>
 
== Filmografie ==
As akteur:
* [[Gevaarlike Spel]], 1962 as Reg Regallo
* [[Boerboel de Wet]], 1961 as Sidney Corbett
* [[Hou die Blink Kant Bo]], 1960 as Herman Engelbrecht
* [[Fratse in die Vloot]], 1958 as diamantdief
* [[Donker Afrika]], 1957 as inspekteur Dirk van Vuuren
* [[Dis Lekker om te Lewe]], 1957 as spioen met kamera
* [[Matieland!]], 1955 as Karel Verster
 
=== As akteur: ===
As komponis:
* ''[[Matieland!]]'', 1955 as Karel Verster
* [[Donker Afrika|''Donker Afrika'']], 1957 as inspekteur Dirk van Vuuren
* [[Dis Lekker om te Lewe|''Dis lekker om te lewe'']], 1957 as spioen met kamera
* [[Fratse in die Vloot|''Fratse in die vloot'']], 1958 as diamantdief
* [[Hou die Blink Kant Bo|''Hou die blink kant bo'']], 1960 as Herman Engelbrecht
* [[Boerboel de Wet|''Boerboel de Wet'']], 1961 as Sidney Corbett
* [[Gevaarlike Spel|''Gevaarlike spel'']], 1962 as Reg Regallo
 
=== As komponis: ===
* [[Hier's Ons Weer!|''Hier's ons weer!'']], 1950
* [['n Plan is 'n Boerdery|''<nowiki/>'n Plan is 'n boerdery'']], 1954
* [[Donker Afrika|''Donker Afrika'']], 1957
* [[Fratse in die Vloot|''Fratse in die vloot'']], 1958
* [[Gevaarlike Spel|''Gevaarlike spel'']], 1962
* ''Kimberley Jim'', 1963
* [[Gevaarlike Spel]], 1962
* [[Fratse in die Vloot]], 1958
* [[Donker Afrika]], 1957
* [['n Plan is 'n Boerdery]], 1954
* [[Hier's Ons Weer!]], 1950
 
=== As homself: ===
* [[Hier'ns Plan isOns Weer!|'n'Hier's Boerderyons weer!'']], 19541950 as pianis (nie gekrediteer nie)
* [[AltydAlles insal myRegkom!|''Alles Dromesal regkom!'']], 19521951 as harmonikaspeler (nie gekrediteer nie)
* [[AllesAltyd salin Regkom!my Drome|''Altyd in my drome'']], 1951 as harmonikaspeler1952 (nie gekrediteer nie)
* [[Hier'sn OnsPlan Weer!is 'n Boerdery|''<nowiki/>'n Plan is 'n boerdery'']], 19501954 as pianis (nie gekrediteer nie)
 
== Verwysings ==