Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

→‎Skepsel: nuwe afdeling
Etikette: Bydrae met mobiele program Selfoonbydrae Wysiging op Android-toep
(→‎Skepsel: nuwe afdeling)
 
Snaaks dat jou boodskap nou eers by my uitkom. Dis by my nou 22:52 en ek sien 16:08. 'n Sinekdogee is seker die bekendste voorbeeld Holland as jy Nederland bedoel. Of bord as jy na die hele maaltyd bo-op verwys. Of Snorre as jy die hele De Villiers bedoel. Ek sal dit by my lysie voeg. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 20:56, 1 Oktober 2020 (UTC)
 
== Skepsel ==
 
Hallo daar, is [[Willem Anker]] se nuwe werk, Skepsel, nie ook wetenskapfiksie nie? Groete,
Anonieme gebruiker