Verskil tussen weergawes van "Ryan Gosling"

190 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Loopbaan ==
Ryan Gosling se ouers was praktiserende lede van die [[Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae]]. Gosling het die geloof, waarin hy grootgemaak is, self nie aanvaar nie.
Hy het sy loopbaan as ’n kinderster op die [[Disney]]-[[televisie]]kanaal se ''Mickey Mouse Club'' (1993–'95) gemaak. Daarna het hy in ander gesinsvermaakprogramme opgetree soos ''Are You Afraid of the Dark?'' (1995) en ''Goosebumps'' (1996). Hy was ook in die TV-reekse ''Breaker High'' (1997–'98) as Sean Hanlon en ''Young Hercules'' (1998–'99) in die titelrol. Sy eerste [[rolprent]]rol was as ’n [[Jood]]se [[neo-Nazi]] in ''The Believer'' (2001) en hy het daarna naam gemaak in onafhanklike flieks soos ''Murder by Numbers'' (2002), ''The Slaughter Rule'' (2002) en ''The United States of Leland'' (2003).