Verskil tussen weergawes van "Rammstein"

1 greep bygevoeg ,  4 maande gelede
k
Hersien
k (Hersien)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
'''Rammstein''' is 'n [[Duitsland|Duitse]] musiekgroep wat in 1994 in [[Berlyn]] gestig is. Hul harde musiekstyl en morbiede liedtekste wat omstrede onderwerpe behandel word dikwels as ''Neue Deutsche Härte'' ("Nuwe Duitse Hardheid") beskryf, terwyl die groepslede daarna as ''Tanzmetall'' ("Dansmetaal") verwys.<ref>Frank Rummeleit, ''Zillo Musikmagazin'', nommer 11/95, onderhoud met Rammstein, bl. 52, November 1995<br />Tobias Matkowitz, ''New Life Soundmagazine'', nommer 12/95, onderhoud met Rammstein, bl. 30, Desember 1995<br />Reiner Rasche, ''Entry Musikmagazin'', nommer 5/96, onderhoud met Rammstein, bl. 11, Augustus/September 1996</ref>
 
Rammstein het bekendheid verwerf deur hul gebruik van ongewone stylmiddels en gesofistikeerde vertonings. Volgens die musiektydskrif ''Billboard'' is Rammstein tot op datum die internasionaal suksesvolste musiekgroep met Duitse liedtekste met meer as twaalftwintig miljoen albumverkope, waarvan meer as die helfte in die buiteland.
 
== Albums ==