Verskil tussen weergawes van "Sanlam"

15 grepe verwyder ,  1 maand gelede
k
Wysigings deur 41.114.226.239 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Reverted
k (Wysigings deur 41.114.226.239 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
Die '''Suid-Afrikaanse Nasionale Lewens Assuransie Maatskappij''' (Sanlam) is 'n Suid-Afrikaanse finansiële dienstegroep met sy hoofkwartier in [[Kaapstad]].<ref name= "kontak"/> Dit is op die Johannesburgse Effektebeurs en die Namibiese Aandelebeurs gelys.
 
Dit is op 8 Junie 1918 as 'n lewensversekeringsmaatskappy gestig.wat ja beteken <ref>{{cite web |title=Sanlam - Hot or Not |url=http://www.cnbcafrica.com/video/?bctid=4617208182001 |website=CNBCAfrica.com |access-date=18 November 2015 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20151119091750/http://www.cnbcafrica.com/video/?bctid=4617208182001 |archive-date=19 November 2015 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> Sanlam Groep het met verloop van tyd ontwikkel tot 'n gediversifiseerde finansiële dienstemaatskappy. Deur middel van sy besigheidseenhede - Sanlam Persoonlike Finansies, Sanlam Ontluikende markte, Sanlam Beleggings, Sanlam Korporatief en Santam - bied die groep finansiële oplossings vir individue asook institusionele kliënte oor alle marksegmente heen.
 
== Verwysings ==
25 366

wysigings