Verskil tussen weergawes van "Felipe Massa"

53 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
[[Lêer:Felipe Massa 2010 Malaysia.jpg|duimnael|Felipe Massa in Ferrari-kleure, 2010]]
 
'''Felipe Massa''' (gebore [[25 April]] [[1981]], [[São Paulo]]) is 'n [[Brasilië|Brasiliaanse]] [[Formule Een]]-renjaer. Hy jaaghet sedertvan 2014 tot 2017 vir die [[Williams F1|Williamsspan]] gejaag nadat hy van 2006 tot 2013 deel van die [[Scuderia Ferrari|Ferrarispan]] was.
 
Massa se F1-debuut was in [[2002]]. Sy beste seisoensprestasie was toe hy in 2008 die naaswenner was ná [[Lewis Hamilton]]. Hy was in 2006 ook die eerste Brasiliaanse renjaer sedert [[Ayrton Senna]] in 1993 wat die wedren in [[Brasiliaanse Grand Prix|Brasilië]] kon wen.
In 2013 het Massa aanvanklik goed gevaar in die [[2013 Australiese Grand Prix|Australiese Grand Prix]], maar hy het uiteindelik vierde geëindig. In [[2013 Maleisiese Grand Prix|Maleisië]] het hy vyfde geëindig, in [[2013 Chinese Grand Prix|China]] sesde, in [[2013 Bahreinse Grand Prix|Bahrein]] 15de ná teëspoed en in [[2013 Spaanse Grand Prix|Spanje]] derde. In [[2013 Monaco Grand Prix|Monaco]] was hy in twee ongelukke betrokke weens 'n fout met sy motor, maar hy het ongedeerd daarvan afgekom.
 
Hy het aan die einde van die 2017-seisoen sy handskoene finaal opgehang.
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{DEFAULTSORT:Massa, Felipe}}
87 366

wysigings