Verskil tussen weergawes van "Jacob "Mpharanyana" Radebe"

→‎Vroeë jare: eintlik nie net die vroeë jare nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
(→‎Vroeë jare: eintlik nie net die vroeë jare nie)
'''Jacob "Mpharanyana" Radebe''' (16 April 1948 - 21 Augustus 1979) was 'n [[Suid-Afrika|Suid-Afrikaanse]] sanger, liedjieskrywer en kitaarspeler. Sy musiek word normaalweg as geklassifiseer jazz, fusion, Disco, Soul en [[mbaqanga]] geklassifiseer. Radebe se komposisies was hoofsaaklik in Sesotho maar hy het soms in Engels gesing.<ref>{{Cite web|url=https://www.last.fm/music/Mpharanyana+and+the+Cannibals/+wiki|title=Mpharanyana and the Cannibals biography|website=Last.fm|language=en|access-date=2020-10-25}}</ref><ref name=":0">{{Cite web|url=https://www.iol.co.za/the-star/superstar-who-never-lost-common-touch-10270705|title=Superstar who never lost common touch|website=www.iol.co.za|language=en|access-date=2020-10-25}}</ref>
 
== Vroeë jareLoopbaan ==
Radebe is in [[Katlehong]] in die Oos-Rand gebore en sy belangstelling in musiek is vroeg reeds aangewakker. Hy is beskou as een van die magtigste stemme in township-soul. In [[Springs]] het hy met The Peddlars opgetree en in [[Katlehong]] was hy die hoofsanger van The Weavelets. Een van die lede van hierdie groep was Lloyd Lelosa, wat later klawerbord vir Stimela gespeel het. Gedurende die 60's tot en met sy dood het Radebe met vele bekende Suider-Afrikaanse musikante gewerk, waaronder [[Ray Phiri|Ray Chikapa Phiri]] en West Nkosi saam met wie hy die groep The Cannibals gestig het.<ref name=":0">{{Cite web|url=https://www.iol.co.za/the-star/superstar-who-never-lost-common-touch-10270705|title=Superstar who never lost common touch|website=www.iol.co.za|language=en|access-date=2020-10-25}}</ref>
 
1 080

wysigings