Verskil tussen weergawes van "Afar"

352 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
Bygewerk
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Bygewerk)

|state={{vlagland|Djiboeti}}
{{vlagland|Eritrea}}
{{vlagland|Ethiopië}}
|streek=[[Horing van Afrika]]
|sprekers=2 miljoen<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.ethnologue.com/language/aar |title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Afar |publisher=[[Ethnologue]] |access-dateaccessdate=929 SeptemberOktober 2018 |language=en2020 |archive-url=https://web.archive.org/web/20191221073714/https://www.ethnologue.com/language/aar |archive-date=21 Desember 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]] (Djiboeti, Eritrea)
[[Ge'ez-skrif]] (Ethiopië)
|fam3=[[Laagland Oos-Koesjitiese tale|Laagland Oos-Koesjities]]
|fam4=Saho-Afar
|nasie={{vlagland|Djiboeti}} (Nasionale taal)
{{vlagland|Eritrea}} (Nasionale taal)
{{vlagland|Ethiopië}} (plaaslikeNasionale taal)
|agentskap=''geen''
|iso1=aa|iso2=aar|iso3=aar

'''Afar''' (''Qafaraf'', ''’Afar Af'', ''Afaraf'', ''Qafar af'') is 'n [[Koesjitiese tale|Koesjitiese taal]] wat deur sowat 2 miljoen mense in [[Djiboeti]], [[Eritrea]] en [[Ethiopië]] aan die [[Horing van Afrika]] gepraat word. Dit geniet in beide Djiboeti, Eritrea en EritreaEthiopië erkenning as 'n nasionale taal en word in Ethiopië as 'n minderheidstaal erken. Afar word met die [[Latynse alfabet]] geskryf. Afar word as 'n Laagland Oos-Koesjitiese taal gekategoriseer met die naaste verwante Saho, gevolg deur [[Somalies]], die [[amptelike taal]] van [[Somalië]], en [[Oromo]].<ref>{{en}} {{cite book|last=Lewis|first=I.|year=1998|title=Peoples of the Horn of Africa: Somali, Afar and Saho|publisher=Red Sea Press|page=11}}</ref>

[[Lêer:Afar in Ethiopia.svg|duimnael|links|Ligging van die [[Afar-streek]] in Ethiopië, een van nege etniese streke]]
In Ethiopië word Afar as ampstaal van die [[Afar-streek]] in Noordoos-Ethiopië erken en met die [[Ge'ez-skrif]] geskryf. Afar is Djiboeti se tweede belangrikste taal met sowat 35% van die bevolking wat dit praat, net na [[Somalies]] met 60%. Sedert 2020 dien Afar saam met [[Amharies]], [[Engels]], [[Oromo]], [[Somalies]] en [[Tigrinya]] as amptelike tale van Ethiopië.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.africanews.com/2020/03/04/one-to-five-ethiopia-gets-four-new-federal-working-languages/ |title=One to five: Ethiopia gets four new federal working languages |publisher=Africa News |date=4 Maart 2020 |accessdate=29 Oktober 2020}}</ref>

== Verwysings ==