Verskil tussen weergawes van "Varkensbaai"

1 634 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
+ Inligtingskas & Kategorieë
(Dit is dit vir eers.)
(+ Inligtingskas & Kategorieë)
 
{{Inligtingskas Waterliggaam
[[Lêer:Varkensbaai2.jpg|300px|duimnael|Varkensbaai soos gesien vanaf ''Cueva de los Peces'']]
| Naam = Varkensbaai
| Beeld = Varkensbaai2.jpg
[[Lêer:Varkensbaai2.jpg|300px|duimnael| Beeld_byskrif = Varkensbaai soos gesien vanaf ''Cueva de los Peces'']]
[[Lêer:| Kaart = Kaart Cuba met varkensbaai.jpg|500px]]
| Kaart_byskrif = Kaart van die Varkensbaai
| Koördinate = {{Koördinate|22|15|45|N|81|11|42|W|type:waterbody_regionwaterbody_scale:CU5000000|aansig=inlyn,titel}}
| Ligging = [[Kuba]]
| Soort = Baai van die [[Karibiese See]]
| Oppervlakte =
| Gem_diepte =
| Maks_diepte =
| Volume =
| Oppervlakhoogte =
| Lengte = 27 km
| Breedte = 10 km
| Opvangsgebied = 200 km²
| Omtrek = 87 km
| Invloei =
| Uitvloei = [[Karibiese See]]
| Eiland = Cayo Piedra
| Nedersettings = Playa Girón, Playa Larga
| Gevries =
| Rangorde_volume =
}}
 
'''Varkensbaai''' (of die[[Engels]]: ''Bay of Pigs''; [[Spaans]]: ''Bahía de Cochinos'') is 'n gebied aan die [[Kuba]]anse suidkus, in die provinsie ''Matanzas''. Die baai is bekend weens ’n militêre aanval wat in 1961 daar geloods is. ’n Groep Kubane wat in die [[VSA]] woon, het Kuba probeer binnegaan om die regering van [[Fidel Castro]] tot ’n val te probeer bring. Hulle is deur die VSA opgelei en ondersteun, maar die aanval het misluk en hulle is almal in die tronk gestop of om die lewe gebring.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Die [[baai]] het die vorm van 'n groot onreëlmatige kusinham. Dit word ten weste deur die ''Peninsula de Zapata'' begrens, 'n uitgestrekte moeras- en mangrove-gebied, en ten ooste deur die agterland van die Giron-strand (''Playa Giron'') waar talle klein landbougemeenskappe gevestig is. Die kus van die baai is nog grootliks ongerep.
 
Varkensbaai is nie na [[vark]]e (''cochinos'') genoem nie, maar na die koningstrekkervis, wat in Kuba ook ''cochinos'' genoem word.<ref>{{es}} {{cite web | last =Claro | first =Rodolfo |author2= García-Arteaga, Juan P.|author3= Gobert, Bertrand|author4= Cantelar Ramos, Karel | title =Tabla 2. Pesos y tallas mínimos legales en Cuba y proporción de peces con tallas inferiores en las capturas con chinchorros y nasas de la empresa pesquera de Caibarién. | work =Situación actual de los recursos pesqueros del Archipiélago Sabana-Camagüey, Cuba | publisher =Invemar | date =13 Mei 2003 | url =http://www.invemar.org.co/redcostera1/invemar/docs/Vol33/BIMC_33_03_Claro.pdf | accessdate =14 April 2011 }}</ref><ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.fishbase.org/comnames/CommonNamesList.php?ID=19&GenusName=Balistes&SpeciesName=vetula&StockCode=27 |title=Common Names List – Balistes vetula |publisher=Fishbase.org |date= |accessdate=17 April 2015}}</ref>
[[Lêer:Kaart Cuba met varkensbaai.jpg|500px]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Bay of Pigs}}
 
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
{{Koördinate|22|15|45|N|81|11|42|W|type:waterbody_region:CU|aansig=titel}}
 
[[Kategorie:Baaie]]
[[Kategorie:Geografie van Kuba]]
[[Kategorie:Karibiese See]]