Verskil tussen weergawes van "Domeinnaamstelsel"

24 grepe verwyder ,  11 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Administrateur CommonsDelinker vervang "An_example_of_theoretical_DNS_recursion.svg" met "Example_of_an_iterative_DNS_resolver.svg" omrede: file renamed, redirect linked from other project)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Reverted
{{Internetprotokolle}}
 
Op die [[internet]] stoor die '''Domeinnaamstelsel''' (DNS) baie soorte inligting wat verband hou met 'n [[domeinnaam]]. Die belangrikste hiervan is dat dit die domein-naam ('n rekenaar se gasheernaam) na [[IP-adres]]se omskakel. Dit lys ook [[epos-uitruilbediener]]s wat [[epos]] vir elke domein aanvaar. Aangesien DNS 'n wêreldwye [[sleutelwoord]]-gebaseerde gids verskaf is dit 'n noodsaaklike komponent van die hedendaagse [[internet]].
 
Anonieme gebruiker