Verskil tussen weergawes van "Apostoliese Geloofsending"

Verbeter verwysings
k (thumb → duimnael)
(Verbeter verwysings)
 
[[Beeld:AGS Barkly-Oos.jpg|duimnael|240px|Die AGS-kerk op [[Barkly-Oos]].]]
 
Die '''Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika''' (AGS) is 'n klassieke [[Pinkster Christelike denominasie]] in [[Suid-Afrika]]. Met 1,2 miljoen aanhangers is dit Suid-Afrika se grootste [[Pinksterkerk]] en die vyfde grootste godsdiensgroepering in Suid-Afrika en verteenwoordig 7,6 persent van die bevolking.<ref name="ampte">{{en}} [2][3][4http://www.afm-ags.org/office_bearers.asp Ampsdraers van die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20100718165320/http://www.afm-ags.org/office_bearers.asp |date=18 Julie 2010 }}. Verkry op 2 September 2010.</ref><ref name=Clark>{{en}} {{Cite journal|last=Clark |first=Matthew |title=Contemporary Pentecostal Leadership: The Apostolic Faith Mission of South Africa as Case Study |url=http://www.pctii.org/cyberj/cyberj16/clark.html |journal=Cyberjournal for Pentecostal-Charismatic Research |issue=16de uitg.|year=2007 |url-status=dead |archiveurl=https://web.archive.org/web/20110613210108/http://www.pctii.org/cyberj/cyberj16/clark.html |archivedate=13 Junie 2011 }}</ref><ref>{{en}} {{cite book|title=Public Attitudes in Contemporary South Africa|year=2002|publisher=Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN)|location=Kaapstad|isbn=0-7969-1994-1|pages=88}}</ref>
 
Die AGS het ontstaan uit die Azusastraat-herlewing van 1905 in die [[Verenigde State]], onder die naam ''Apostolic Faith Mission'' (AFM). Hulle glo eerstens in die [[Bybel]] en dat alles wat daarin staan, waar is; dat mens ná bekering na [[Christendom]] gedoop word deur middel van totale onderdompeling en daarna in [[tale praat|tale kan begin praat]] wanneer hulle met die [[Heilige Gees]] gedoop word. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings en ander [[wonderwerk|wonderwerke]] te ervaar.
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
{{Saadjie}}
 
107 028

wysigings