Verskil tussen weergawes van "Identiteit"

34 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Identiteitskrisis ==
{{Hoofartikel|Identiteitskrisis}}
Die vorming van ʼn eie identiteit kan problematies wees, veral in 'n ingewikkelde samelewing waarin iemand nie kans sien om die reeds gebaande paaie te bewandel en in die voetspore van sy ouers en voorouers te volg nie. Probleme kom veral by jong mense tussen die ouderdomme van 16 jaar en 24 jaar (adolessente) voor, en kan op verskillende maniere tot uiting kom. Iemand kan hom byvoorbeeld aan enige vorm van sosiale kontak onttrek, wat eensaamheid tot gevolg het. Werk- of konsentrasiesteurnisse kan ook voorkom, wat vererger word deur die oortuiging dat hierdie toestand selfs met verloop van tyd nie sal verbeter nie.
 
27 443

wysigings