Verskil tussen weergawes van "Kaap Hoorn"

5 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:CapeHorn.jpg|duimnael|Kaap Hoorn soos vanaf die see gesien]]
 
'''Kaap Hoorn''' ([[Spaans]]: ''Cabo de Hornos'') is diegeografies geografiesegewys die mees suidelike punt van [[Suid-Amerika]] en is op die [[Chili|Chileense]] eilandjie Isla Hornos geleë. Hier ontmoet die [[Atlantiese Oseaan]] en die [[Stille Oseaan]] mekaar.
 
Kaap Hoorn is tydens 'n ekspedisie onder die ''Austraalse Compagnie'' deur die [[Nederland]]se ontdekkingsreisiger [[Willem Cornelisz Schouten]] op 29 Januarie 1616 vir die eerste keer opgeteken en ter ere van [[Hoorn]] se stadsraad Kaap Hoorn genoem. Ná 1618 is die teorie opgestel dat die [[Engeland|Engelse]] admiraal [[Francis Drake]] reeds in Oktober 1578 Kaap Hoorn ontdek het, hoewel die aantekeninge van die meer as twintig jaar dooie Drake en dié van sy span nie met die werklike toestande aan die Kaap ooreenstem nie.<ref>{{en}} Wagner, Henry R., Sir Francis Drake's Voyage Around the World: Its Aims and Achievements, Kessinger Publishing, LLC, 2006, ISBN 1-4286-2255-1</ref><ref>{{en}} Kelsey, Harry, Sir Francis Drake; The Queen's Pirate, Yale University Press, New Haven, 1998, ISBN 0-300-07182-5.</ref>
10 821

wysigings