Verskil tussen weergawes van "Samuel Alito"

46 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Ampsbekleër
|naam =Samuel Alito
|orde2 =Assosiaat-Regter aanvan die 3de afdeling van die federale appèlhof
|opvolger2 =Joseph Greenaway
|voorganger2 =John Joseph Gibbons
|benoem deur =[[George W. Bush]]
|termynaanvang =[[31 Januarie]] [[2006]]
|orde =RegterAssosiaat-regter aanvan die Federale Hooggeregshof van die Verenigde State van Amerika
|nasionaliteit ={{Vlagland|Verenigde State}}
|sterfplek =
'''Samuel Anthony Alito Jr.''' ([[1 April]] [[1950]], [[Trenton]]) is 'n [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] [[regsgeleerde]] van [[Italië|Italiaanse]] afkoms wat tans 'n assosiaat-regter van die Federale Hooggeregshof is.
 
Hy studeer aanvanklik aan [[Princeton-universiteit]], en later vanaf 1972 tot 1976 aan [[Yale-universiteit]] in [[Connecticut]]. Daarna dien hy as regsadviseur vir 'n aantal regters en aanklaers in [[New Jersey]] en [[Pennsilvanië|Pennsylvania]].
 
Alito is 'n praktiserende [[Rooms-Katolieke Kerk|Katoliek]] . Hy en sy vrou Martha woon in West Caldwell, [[New Jersey]]. Hulle het twee kinders.
 
Tydens 2020 se bestrede presidensiële verkiesing het Regter Alito gelas dat stembriewe in [[Pennsilvanië]] wat na 3 November 2020 (stemdag) ontvang wasis apart gehou moet word van diedié wat voor die datum ontvang is. Die bevel kan gesien word as ‘n oorwinning vir die veldtog van president [[Donald Trump]], wat herhaaldelik beweer het dat die telproses met verskeie ongerymdhede besoedelbesaai is.<ref>http://praag.co.za/?p=47685 Opgespoor en besoek op 11 November 2020</ref>.
 
Tydens 2020 se bestrede presidensiële verkiesing het Regter Alito gelas dat stembriewe wat na 3 November 2020 (stemdag) ontvang was apart gehou moet word van die wat voor die datum ontvang is. Die bevel kan gesien word as ‘n oorwinning vir die veldtog van president Donald Trump, wat herhaaldelik beweer het dat die telproses met verskeie ongerymdhede besoedel is.<ref>http://praag.co.za/?p=47685</ref>.
 
== Regter ==
Regter Alito is in [[1990]] deur president [[George H.W. Bush|George HW Bush]] aangestel om in die appèlhof (''3rd circuit'') vir die deelstate van [[Pennsilvanië|Pennsylvania]], [[Delaware]] en [[New Jersey]] te dien; hy was aldaar bekend om sy [[Konserwatisme|konserwatiewe]] sienings. Hy het dikwels nie saamgestem met die ander drie regters nie. Sy regspraak toon ooreenkomste met die van die ontslape hooggeregshofregter [[Antonin Scalia]]: hul konserwatiewe interpretasie van die Grondwet en hul gesamentlike Italiaanse oorsprong, het veroorsaak dat sommige regslui aan die appèlhof aan hom die bynaam "Scalito" (klein Scalia) besorg het.
 
In verband met die praktyk van [[aborsie]] stem hy in 1991 daarteen om 'n wet in [[Pennsilvanië|Pennsylvania]] ongrondwetlik te verklaar wat vereis dat 'n getroude vrou wat 'n aborsie wil hê, haar man daarvan moet in kennis moet stel (sien ''Planned Parenthood v.'' ''Casey''). Die hooggeregshof het egter later wel beslis dat hierdie wet ongrondwetlik is.
 
In 2000 het hy egter ander regters gevolg in 'n besluit om 'n wet in [[New Jersey]] wat verband hou met laat vrugafdrywing ongrondwetlik te verklaar. Die hof het beslis dat die staat uitsonderings moet verskaf vir gevalle waar die gesondheid van vroue in gevaar gestel word. Dit hou verband met die onlangse saak in die Hooggeregshof van ''Stenberg v. Carhart'' (2000), wat 'n wet van die deelstaat [[Nebraska]] ongeldig verklaar het omdat dit nie vir daardie uitsondering voorsiening gemaak het nie.
 
== Benoeming tot die Hooggeregshof ==
Op [[31 Oktober]] [[2005]] het [[George W. Bush]] Alito as hooggeregshofregter in [[Washington, D.C.|Washington DC]] ter vervanging van regter Sandra Day O'Connor benoem. Die Senaat se judisiële komitee het hom op [[24 Januarie]] [[2006]] aanbeveel. Hy het die steun van die tien [[Republikeinse Party (Verenigde State)|Republikeine]] in hierdie komitee ontvang, terwyl die agt [[Demokratiese Party (Verenigde State)|Demokratiese]] komiteelede teen sy kandidatuur gestem het.
 
Die destydse demokratiese senatore John Kerry en Edward Kennedy het op die nippertjie probeer om nog 'n stemming oor Alito te blokkeer deur die ''filibuster'' te gebruik. Hierdie prosedure vereis 41 stemme teenvir die afsluiting van die debat en word dikwels gebruik om te voorkom dat 'n wet geblokkeer word waarvoor 'n gewone meerderheid vereis worddebat. Die Republikeine het egter reeds in Mei gedreig om die "nuclear option" (of grondwetlike opsie) te gebruik, wat die Demokrate van die geleentheid sou ontneem om die ''"filibuster"'' te gebruik.
 
'n Konfrontasie hieroor is egter voorkom deur 'n kompromie tussen 14 senatore, waarin sewe Demokrate beloof het om die ''"filibuster"'' slegs in buitengewone omstandighede te gebruik, met sewe Republikeine wat belowe het om teen die ''"nuclear option"'' te stem. Die senatore is die ''"gang of fourteen"'' genoem, en sonder hulle was daar derhalwe nie 'n meerderheid vir die ''"nuclear option"'' of 'n meerderheid vir 'n ''"filibuster"'' nie.
 
Uiteindelik het die "gang of fourteen" besluit dat Alito nie 'n ''"filibuster"'' regverdig nie. Die poging om 'n stemming oor Alito te blokkeer, misluk dus op [[30 Januarie]] [[2006]], met 72 stemme teen 25 teen die afsluiting van die debat. Die volgende dag is Alito met 58 teen 42 stemme deur die Senaat van die Verenigde State bevestig.
 
== Hooggeregshof ==
In sy eerste beslissing stem Alito saam met die meerderheid van die hof teen die uitstel van die teregstelling van 'n man uit [[Missouri]] wat aangevoer het dat teregstelling deur dodelike inspuiting ongrondwetlik kan wees. Regters John Roberts, [[Antonin Scalia]] en Clarence Thomas het gestem om die uitstel op te hef, wat van groot belang was, aangesien daar algemeen verwag is dat Alito by laasgenoemde regters sou aansluit. President Bush het tydens diesy presidensiële veldtogte belowebeloof om regters soos Scalia en Thomas, twee gunstelinge van die konserwatiewe beweging, aan te stel.
 
== Eksterne skakels ==
* [https://web.archive.org/web/20070109145353/http://air.fjc.gov/servlet/tGetInfo?jid=26 Amptelike biografie van die Amerikaanse owerheid]
* [https://web.archive.org/web/20051104063934/http://www.leadingthecharge.com/stories/news-0093084.html Teks van Alito se benoeming as assosiaat-regter van die hooggeregshof]
 
{{Normdata}}
10 737

wysigings