Verskil tussen weergawes van "Samuel Alito"

94 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
Alito is 'n praktiserende [[Rooms-Katolieke Kerk|Katoliek]]. Hy en sy vrou Martha woon in West Caldwell, [[New Jersey]]. Hulle het twee kinders.
 
Tydens 2020 se bestrede presidensiële verkiesing het Regter Alito gelas dat stembriewe in [[Pennsilvanië]] wat na 3 November 2020 (stemdag) ontvang is apart gehou moet word van dié wat voor die datum ontvang is. Die bevel kan gesien word as ‘n voorspel tot die uiteindelike beslissing van die hof op die meriete van die hoofsaak en as 'n oorwinning vir die veldtog van president [[Donald Trump]], wat herhaaldelik beweer het dat die telproses met verskeie ongerymdhede besaai is<ref>http://praag.co.za/?p=47685 Opgespoor en besoek op 11 November 2020</ref>.
 
== Regter ==
10 795

wysigings