Verskil tussen weergawes van "Internasionale Geregshof"

k
→‎Lees ook: nie vertaal nie
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (→‎Lees ook: nie vertaal nie)
 
=== Uitsprake en remedies ===
Na beraadslaging lewer die Hof 'n meerderheidsmening. Indiwiduele regters kan ook 'n mening uitbring wat saamstem in gevalle waar hulle egter verskil van die beredenering van die saak, of 'n afkeurende mening (waar de regter versil van die meerderheidsmening). Geen appèl word toegelaat nie, maar die partye kan die Hof om 'n verduideliking vra as daar 'n dispuut ontstaan oor die bedoeling of omvang van die Hof se uitspraak.<ref>Statute of the International Court of Justice, Article 60</ref>
 
== Lees ook ==
* International Criminal Tribunal for Rwanda
* International Criminal Tribunal for the former Yugoslavia
* List of International Court of Justice cases
* List of treaties that confer jurisdiction on the International Court of Justice
* Mundialization
* Peremptory norm
* Supranational aspects of international organizations
* United Nations Economic and Social Council
* United Nations Secretariat
* United Nations Trusteeship Council
* Universal jurisdiction
* World citizen
 
== Notas ==
111

wysigings