Verskil tussen weergawes van "Samuel Alito"

20 grepe verwyder ,  2 maande gelede
In verband met die praktyk van [[aborsie]] stem hy in 1991 daarteen om 'n wet in [[Pennsilvanië]] ongrondwetlik te verklaar wat vereis dat 'n getroude vrou wat 'n aborsie wil hê, haar man daarvan in kennis moet stel (sien ''Planned Parenthood v. Casey''). Die hooggeregshof het egter later wel beslis dat hierdie wet ongrondwetlik is.
 
In 2000 het hy egter ander regters gevolg in 'n besluit om 'n wet in [[New Jersey]] wat verband hou met laat vrugafdrywing ongrondwetlik te verklaar. Die hof het beslis dat die staat uitsonderings moet verskaf vir gevalle waar die gesondheid van vroue in gevaar gestel word. Dit hou verband met die onlangse saak in die Hooggeregshofhooggeregshofsaak van ''Stenberg v. Carhart'' (uit 2000), watwaarin 'n wet van die deelstaat [[Nebraska]] ongeldig verklaar hetis omdat dit nie vir daardie uitsondering voorsiening gemaak het nie.
 
== Benoeming tot die Hooggeregshof ==
10 795

wysigings