Verskil tussen weergawes van "Spierweefsel"

17 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Spierweefsel''' bestaan hoofsaaklik uit lang, dun, naaldvormige [[Sel|selle]] wat uniek is in dié opsig dat hulle in staat is om saam te trek in reaksie op senu-impulse.
 
Wanneer die selle saamtrek, word die bundels korter en word die twee ente van die [[Spier|spierespier]]e nader aan mekaar getrek. Gevolglik beweeg die ledemate waarvan die spier deel uitmaak. Spiere is 'n uitstekende voorbeeld van die manier waarop verskillende weefseltipes saamgevoeg word om 'n [[orgaan]] te vorm. Hulle bestaan nie slegs uit spiervesels nie, maar die vesels word op hul plek gehou deur [[bindweefsel]], terwyl [[bloed]] deur die are en die slagare vloei, en ook senuvesels tussen die spierbundels voor kom.
<gallery>
Lêer:Dwarsgestreept spierweefsel.jpg|Dwarsgestreepte spierweefsel
Lêer:Muscle-tissue.jpg|Spierweefsel
Lêer:Muscle viewed with polarized light.jpg|Spierweefsel metin gepolariseerde lig gesien
Lêer:Teekond üksteise mõistmiseni.jpg|Die tong se spierweefsel
</gallery>
* [[bindweefsel]]
* [[epiteelweefsel]]
* [[liggaamspier]]
* [[spierstelsel]]
* [[orgaan]]
* [[liggaam]]
 
== Bronnelys ==
91 152

wysigings