Freevo: Verskil tussen weergawes

207 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: en:Freevo)
No edit summary
'''Freevo''' is 'n [[oopbron]] [[sagteware]] program wat op [[Linux]] en [[BSD]] [[bedryfstelsel]]s gebruik kan word om 'n tuisteaterstelsel (en: home theater system) te bedryf.
 
Die tuisteater word dan aan jou [[TV]]-stel gekoppel om programme op te neem en later terug te speel en al jou media (fotos, musiek en videos) op jou TV beskikbaar te maak. 'n Gewone afstandbeheer kan gebruik word om die tuisteater te beheer.
 
'n [[Afrikaans]]e vertaling is beskikbaar sodat Afrikaanssprekendes die program makliker kan gebruik.
== Eksterne skakels ==
 
==Kompetisie==
Ander tuisteaterstelsels wat soortgelyke funksionaliteit bied:
* [[LinuxMCE]]
* [[MythTV]]
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.freevo.org/ Freevo webtuiste]
* [http://freevohelp.com/ Freevo Hulp Webwerf]