Verskil tussen weergawes van "Niels Bohr"

6 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
maak skakel na atoom pleks van atomiese struktuur
(→‎Eksterne skakels: {{Wenners van die Copley-medalje 1901–1950}})
k (maak skakel na atoom pleks van atomiese struktuur)
}}
 
'''Niels Henrik David Bohr''' ([[7 Oktober]] [[1885]] – [[18 November]] [[1962]]) was 'n [[Denemarke|Deense]] [[fisikus]] wat belangrike kernfisika-ontdekkings gemaak het. Hy het fundamentele bydraes tot die begrip van [[atoom|atomiese struktuur]] en [[Kwantummeganika|kwantumfisika]] gelewer. As erkenning vir hierdie bydraes het hy die [[Nobelprys vir fisika]] in [[1922]] ontvang.<ref>{{cite web |title=The Nobel Prize in Physics 1922 |publisher=Nobelprize.org |url=https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/physics/laureates/1922/index.html |access-date=8 Oktober 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180617142451/https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/physics/laureates/1922/index.html |archive-date=17 Junie 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref><ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
== Belangrikste prestasies ==
10 731

wysigings