Verskil tussen weergawes van "1960"

104 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
→‎Geboortes: + Diego Maradona
(→‎Geboortes: + Diego Maradona)
* [[4 April]] – [[Hugo Weaving]], Engelse akteur.
* [[11 April]] – [[Jeremy Clarkson]], Britse joernalis.
* [[15 April]] – [[Filip van België]], die sewende koning van [[België]].
* 15 April – [[Collins Chabane]], Suid-Afrikaanse minister van openbare dienste en administrasie († [[2015]]).
* [[28 April]] – [[Ian Rankin]], Skotse skrywer.
* [[17 Augustus]] – [[Sean Penn]], Amerikaanse akteur.
* [[30 Augustus]] – [[Ely Pouget]], Amerikaanse [[aktrise]].
* [[17 September]] – [[Damon Hill]], [[VKVerenigde Koninkryk|Britse]] [[Formule Een]]-renjaer, wêreldkampioen in 1996.
* [[5 Oktober]] – [[Dan Plato]], 'n Provinsiale Minister van Sosiale Ontwikkeling in die [[Wes-Kaap]] en die voormalige uitvoerende burgemeester van [[Kaapstad]].
* [[30 Oktober]] – [[Diego Maradona]], Argentynse sokkerspeler en -afrigter († [[2020]]).
* [[4 November]] – [[Gys de Villiers]], Suid-Afrikaanse akteur.
* [[3 Desember]] – [[Julianne Moore]], Amerikaanse aktrise.