Verskil tussen weergawes van "Mathys Roets"

5 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
Verwyder dooie skakel
(Verwyder dooie skakel)
 
| geboortedatum =
| geboorteplek =
| oorsprong = [[Suid-Afrika]]ans
| sterfdatum =
| sterfplek =
'''Mathys Roets''' is 'n bekende [[Afrikaans]]e sanger. Hy tree ook saam met [[Kevin Leo]] en [[Danie Niehaus]] onder die verhoognaam ''Drie van die Bestes'' op.
 
Roets was op [[6 April]] [[2009]] in 'n ernstige motorfietsongeluk betrokke op pad na die [[KKNK]] op [[Oudtshoorn]]. Hy het 'n rugbesering opgedoen wat hom permanent in die onderlyf verlam gelaat het.<ref name="burger">[{{cite web |url=http://jv.dieburger.com//Stories/News/19.0.1444929911.aspx |archive-url=https://web.archive.org/web/20100925021833/http://jv.dieburger.com//Stories/News/19.0.1444929911.aspx |archive-date=25 Julie 2010 |title=Mathys Roets ernstig beseer in motorfietsongeluk], |work=[[Die Burger]], |date=7 April 2009 |url-status=dead |lang=af |first=Loraine |last=Kalp}}</ref>
 
Hy is ook mede-aanbieder van [[KykNET]] se leefstylprogram, ''Kamp dit uit'', waar hy saam met [[Alexa Strachan]] toer. 'n Woonwa is spesiaal vir hom ingerig om rolstoel-toeganklik te wees.<ref>[http://www.dieburger.com/Content/Vermaak/Nuus/1712/e2d1da56725543eb99472c23d02f17e4/27-10-2009%2002-57/Mathys_Roets_kry_spesiale_woonwa_vir_TV-reeks Mathys Roets kry spesiale woonwa vir TV-reeks], [[Die Burger]], 27 Oktober 2009</ref>
 
== Diskografie ==