Verskil tussen weergawes van "Koraalsee"

19 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Verbeter
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Verbeter)
Terwyl die Groot Koraalrif met sy eilande en kaaie aan Queensland behoort, is die meeste riwwe en eilandjies ten ooste daarvan deel van die [[Koraalsee-eilande]] se gebied. Verder is sekere van die eilande wes van en wat aan Nieu-Kaledonië behoort ook deel van die Koraalsee-eilande in 'n geografiese sin, soos onder andere die Chesterfield-eilande en die Bellona-riwwe.
 
Die Koraalseekom is sowat 58 – 48 miljoen jaar gelede gevorm toe die Queensland kontinentale plaat opgelig is en sodoende die [[Great Dividing Range]] laat ontstaan het.<ref>{{en}} {{cite book | last = Hopley | first = David | coauthorslast2 = Smithers, |first2= Scott G.; |last3= Parnell, |first3= Kevin E. | title = The geomorphology of the Great Barrier Reef : development, diversity, and change | year = 2007
| publisher = Cambridge : Cambridge University Press | isbn = 0-521-85302-8 | page = 19 }}</ref>