Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

→‎Wolf: nuwe afdeling
(→‎Wolf: nuwe afdeling)
Hallo daar, is [[Willem Anker]] se nuwe werk, Skepsel, nie ook wetenskapfiksie nie? Groete,
::Hmmmm... Loot sê dit is. Die omslag klink na toekomsfiksie. Kom ons gee hom die voordeel van die twyfel. Dankie! [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 11:51, 17 Oktober 2020 (UTC)
 
== [[Wolf]] ==
 
{{Gebruikervoorblad|Wolf}}
 
Baie dankie vir hierdie predator op ons voorblad. Hy lyk net mooi langs al die groot katte. :) Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 20:31, 6 Desember 2020 (UTC)