Verskil tussen weergawes van "Ron Wyatt"

17 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
skakel
(skakel)
{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}
 
'''Ronald Eldon Wyatt''' (2 Junie 1933 – 4 Augustus 1999) was 'n Amerikaanse avonturier en voormalige verpleegkundige narkotiseur. Hy was bekend as ondersteuner van die teorie dat die [[Durupinar-terrein]] die terrein van [[Noag se ark]] was - en hy is ook bekend vir byna 100 ander beweerde Bybelverwante ontdekkings. Hierdie ontdekkings is afgemaak deur wetenskaplikes, historici, bybelkenners, ander [[Kreasionisme|Kreasioniste]] en deur leiers in sy eie [[Sewendedagadventisme|Sewende-dag Adventiste Kerk]], maar sy werk het steeds aanhang geniet.
 
== Biografie ==
Anonieme gebruiker