Verskil tussen weergawes van "Bernard Haitink"

21 grepe verwyder ,  9 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
== Vroeë lewe ==
Haitink is in [[Amsterdam]] gebore as die seun van Willem Haitink, 'n staatsbeampte wat later die direkteur van die Nederlandse Elektrisiteitsraad sou word, en Anna Clara Verschaffelt, wat vir ''Alliance Française'' gewerk het.<ref name="Wroe">{{cite news| url=https://www.theguardian.com/saturday_review/story/0,,381994,00.html|titeltitle=Meester van die Huis|werkwork=The Guardian|outeurauthor=Nicholas Wroe|datumdate=14 Oktober 2000| toegangsdatumaccess-date=21 April 2007}}</ref> Hy het viool gestudeer en gedirigeer by die Konservatoria van Amsterdam. Hy het viool in orkeste gespeel voordat hy in 1954 en 1955 kursusse in dirigeer onder Ferdinand Leitner geneem het.
 
== Loopbaan ==
[[Lêer:Bernard Haitink (1959).jpg|duimnael|links|Bernard Haitink (1959)]]
Haitink het op 19 Julie 1954 sy eerste uitvoering gedirigeer met die Nederlandse Radio-unie simfonieorkes (later die Nederlandse Radio Filharmoniese Orkes [RFO]).<ref name="RFOpatron">{{cite press release|titeltitle=Haitink beskermheer van die Nederlandse Radio Filharmoniese Orkes |url=http://en.radiofilharmonischorkest.nl/mco_page/detail/22285 |uitgewerpublisher=Radio Filharmonisch Orkest |datumdate=20 Desember 2012 |toegangsdatumaccess-date=2 Februarie 2013 |url-status=dead |archiveurl=https://web.archive.org/web/20130806071554/http://en.radiofilharmonischorkest.nl/mco_page/detail/22285 |archivedate=6 Augustus 2013 }}</ref> Hy het in 1955 die tweede dirigent van die simfonieorkes geword, en in 1957 het hy hoofdirigent daarvan geword. Sy buiging as dirigent met die [[Koninklike Concertgebouw-orkes]] het op 7 November 1956 plaasgevind. Hy het naamlik ingestaan vir [[Carlo Maria Giulini]].<ref>{{cite news |url=http://www.time.com/time/magazine/article/0,9171,843759,00.html |title=Die Bedeesde Nederlander |work=Time |date=12 Mei 1967 |access-date=13 Julie 2007 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20130721102310/http://www.time.com/time/magazine/article/0,9171,843759,00.html |archive-date=21 Julie 2013 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> Na die skielike dood van Eduard van Beinum, was Haitink op 1 September 1959 as die eerste- of hoofdirigent van die Concertgebouw-orkes aangestel. Hy het in 1961 die prinsipiële dirigent van die Concertgebouw-orkes geword, en het tot 1963 die posisie gedeel met [[Eugen Jochum]], toe Haitink die enigste prinsipiële dirigent geword het.<ref>Die orkes se eie [[webwerf]] gee 1963 aan as die datum waarop Haitink die enigste prinsipiële dirigent geword het.</ref> Haitink het verskeie opname vir die Philips [[plaatetiket]] saam met die Concertgebouw-orkes gemaak, en ook later vir Decca en EMI Classics, en wyd getoer saam met die orkes.
 
In die vroeë 1980's het Haitink gedreig om te bedank uit sy pos in protes teen vermindering van die subsidie wat die Concertgebouw-orkes van die Nederlandse regering ontvang het − welke kon lei tot die afdanking van 23 musikante uit sy orkes. Die finansiële situasie was uiteindelik geskik,<ref>{{cite news |author=James R. Oestreich |title='n Rasionele Man in 'n Irrasionele Beroep |url=https://www.nytimes.com/2002/03/10/arts/music-an-eminently-rational-man-in-an-irrational-profession.html?pagewanted=all |work=New York Times |date=10 Maart 2002 |access-date=30 Oktober 2007 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180727212600/https://www.nytimes.com/2002/03/10/arts/music-an-eminently-rational-man-in-an-irrational-profession.html?pagewanted=all |archive-date=27 Julie 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> en Haitink het tot 1988 aangebly as hoofdirigent. In 1999 is hy aangestel as eredirigent van die Koninklike Concertgebouw-orkes. In Desember 2012, in die nasleep van sy voorspraak vir die RFO en voorgestelde begrotingbesnydings aan die orkes en Nederlandse musiek in die algemeen, het Haitink die titel as weldoener of beskermheer van die RFO aanvaar.<ref name="RFOpatron" /> In Maart 2014 het Haitink aan die Nederlandse koerant ''Het Parool'' genoem dat hy die titel van RFO dirigent-laureaat wou herroep en nie langer as gas-dirigent van die orkes wou optree nie, in protes teen die orkes se huidige administratiewe bestuur.<ref>"Haitink nooit meer bij Concertgebouworkest". ''Het Parool'', 4 Maart 2014.</ref> In September 2015 het die Koninklike Concertgebouw Orkes aangekondig dat hulle hulle versoen het met Haitink, met 'n gepaardgaande geskeduleerde gasdirigentoptrede met die orkes gedurende die 2016-17 seisoen.<ref>{{cite press release|url=http://www.concertgebouworkest.nl/en/News/Press/2015-2016/Press-statement-Royal-Concertgebouw-Orchestra-and-Bernard-Haitink/ |titeltitle=Press Statement - Royal Concertgebouw Orchestra and Bernard Haitink |uitgewerpublisher=Royal Concertgebouw Orchestra |datumdate=2 September 2015 |toegangsdatumaccess-date=2015-09-03 |url-status=dead |archiveurl=https://web.archive.org/web/20151018060618/http://www.concertgebouworkest.nl/en/News/Press/2015-2016/Press-statement-Royal-Concertgebouw-Orchestra-and-Bernard-Haitink/ |archivedate=18 Oktober 2015 |df=dmy }}</ref><ref>{{cite news |url=http://www.volkskrant.nl/muziek/concertgebouw-toont-zich-de-wijste-in-kwestie-haitink~a4134193/ |title=Concertgebouw toont zich de wijste in kwestie-Haitink |work=De Volksrant |author=Guido van Oorschot |date=3 September 2015 |access-date=3 September 2015 |language=nl |archive-url=https://web.archive.org/web/20170713034139/http://www.volkskrant.nl/muziek/concertgebouw-toont-zich-de-wijste-in-kwestie-haitink~a4134193/ |archive-date=13 Julie 2017 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Haitink was ook vanaf 1967 tot 1979 die hoofdirigent van die [[Londen Filharmoniese Orkes]]. Hy was ook vanaf 1978 tot 1988 Musiekdirekteur by Glyndebourne Opera in Engeland, en vanaf 1987 tot 2002 Musiekdrekteur van die [[Royal Opera House]], waar sy musikale vermoë hoog aangeslaan is, alhoewel hy nie altyd heeltemal toegewydheid was aan die organisasie nie.<ref>{{cite news |url=https://www.nytimes.com/1991/06/02/arts/classical-music-for-a-reluctant-maestro-relief-no-regrets-in-berlin.html?pagewanted=all |title=Vir 'n Teësinnige Maestro, Verligting, Geen Berou, in Berlyn |work=New York Times |author=Nicholas Kenyon |date=2 Junie 1991 |access-date=6 Januarie 2008 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180727212236/https://www.nytimes.com/1991/06/02/arts/classical-music-for-a-reluctant-maestro-relief-no-regrets-in-berlin.html?pagewanted=all |archive-date=27 Julie 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref><ref>{{cite news| url=http://arts.guardian.co.uk/critic/feature/0,,741004,00.html|titeltitle='n Groot musikant – maar dit was nie genoeg nie|werkwork=The Guardian|outeurauthor=Andrew Clements| datumdate=21 Junie 2002|toegangsdatumaccess-date=21 April 2007}}</ref>
 
Van 2002 tot 2004 was Haitink hoofdirigent van die [[Staatskapelle Dresden]]. Sy oorspronklike kontrak met Dresden het tot 2006 geloop, maar Haitink het voor die afloop daarvan in 2004 bedank oor verskille met die Staatskapelle se ''Intendant'', Gerd Uecker, betreffende die orkes se keuse van 'n opvolger.<ref name="clark">{{cite news|url=http://search.ft.com/ftArticle?queryText=Bernard+Haitink&y=8&aje=true&x=22&id=041022007114|titeltitle=Bernard Haitink: onvoltooide simfonie|werkwork=Financial Times|outeurauthor=Andrew Clark|datumdate=22 Oktober 2004|toegangsdatumaccess-date=5 Mei 2007|archive-url=https://archive.is/20130102232511/http://search.ft.com/ftArticle?queryText=Bernard+Haitink&y=8&aje=true&x=22&id=041022007114|archive-date=2 Januarie 2013|df=dmy-all}}</ref>
[[Lêer:London Barbican Hall LSO Haitink.jpg|duimnael|280px|By die Barbican Centre in Londen saam met die Londen Simfonieorkes, 2011]]
Haitink het vanaf 1995 tot 2004 gedien as hoofgasdirigent van die [[Boston Simfonieorkes]] toe hy die nuwe titel van dirigent-emeritus aanvaar het. Bykomend hiertoe het hy saam met [[l'Orchestre National de France]] en die [[Londen Simfonieorkes]] verskyn. In die vroeë 2000's het hy die volledige simfoniese siklusse van [[Ludwig van Beethoven|Beethoven]] en [[Johannes Brahms|Brahms]] opgeneem saam met die Londen Simfonieorkes vir die LSO Live plaatetiket. Haitink is ook 'n erelid van die [[Berliner Philharmoniker]].
 
In April 2006, na 'n hoogaangeskrewe twee-weeklange uitvoering van musiek saam met die [[Chicago Simfonieorkes]] (CSO), het die CSO Haitink in die nuutgeskepte posisie van hoofdirigent aangestel, met ingang van die 2006–2007 seisoen.<ref>{{cite news |url=http://www.findarticles.com/p/articles/mi_qn4155/is_20061015/ai_n16784796 |title=Simfonie in goeie hande |work=Chicago Sun-Times |author=Andrew Patner |date=15 Oktober 2006 |access-date=21 April 2007 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20151018060618/http://www.findarticles.com/p/articles/mi_qn4155/is_20061015/ai_n16784796 |archive-date=18 Oktober 2015 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Die duur van die kontrak was vier jaar.<ref>{{cite news |url=https://www.nytimes.com/2006/04/28/arts/movies/arts-briefly-chicago-symphony-conductors-but-no-music-director.html |title=Kuns,Kortliks; Chicago Simfonieorkes: Dirigente maar Geen Musiekdirekteur |work=New York Times |author=Daniel J. Wakin, |date=28 April 2006 |access-date=21 April 2007 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180727212422/https://www.nytimes.com/2006/04/28/arts/movies/arts-briefly-chicago-symphony-conductors-but-no-music-director.html |archive-date=27 Julie 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Haitink het egter a.g.v. sy hoë ouderdom nee gesê op die aanbod van die CSO om hul direkteur van musiek te word.<ref>{{cite news| url=https://www.telegraph.co.uk/arts/main.jhtml?xml=/arts/2008/09/04/bmbhaitink10.xml|titeltitle=Bernard Haitink: Ek's mal oor mag sonder verantwoordelikheid|werkwork=The Telegraph|outeurauthor=Geoffrey Norris|datumdate=9 April 2008| toegangsdatumaccess-date=10 September 2008}}</ref> Ten opsigte van sy kontrak, het Haitink gesê dat "elke dirigent, insluitende ekself, 'n vervaldatum het."<ref>{{cite news |url=https://www.nytimes.com/2006/10/06/arts/music/06hait.html?ex=1317787200&en=773d590cedcea461&ei=5088&partner=rssnyt&emc=rss|titeltitle=A Jet-Setting Maestro Sets a Brisker Pace for Beethoven|werkwork=New York Times|author=James R. Oestreich|datumdate=6 Oktober 2006|toegangsdatumaccess-date=21 April 2007}}</ref> Hy het in Junie 2010 sy kontrak as hoofdirigent van Chicago afgesluit met 'n reeks konserte van die volledige Beethoven-simfonieë. <ref>{{cite news | url=http://www.suntimes.com/entertainment/music/2410538,CST-NWS-cso20.article | titeltitle=Haitink beëindig CSO ampstermyn met onthullende interpretasie van Beethoven se Negende | werkwork=Chicago Sun-Times | outeurauthor=Andrew Patner | datumdate=19 Junie 2010 | toegangsdatumaccess-date=2 Julie 2010 }}{{Dead link|datumdate=Augustus 2018 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref> en terselfdertyd het die orkes die Theodore Thomas-medalje aan hom toegeken.<ref>{{cite press release | titeltitle=CSO Hoofdirigent Bernard Haitink Ontvang Theodore Thomas-medalje vir Uitstaande Diens | url=http://cso.org/uploadedFiles/7_Learn/Press_Room/Press_Releases/2009/Haitink_ThomasMedallion_final.pdf | uitgewerpublisher=Chicago Symphony Orchestra | datumdate=21 Junie 2010 | toegangsdatumaccess-date=2 Julie 2010}}</ref>
 
Haitink het 'n wye variëteit werke gedirigeer en opgeneem, met die volledige simfonieë van [[Ludwig van Beethoven|Beethoven]], [[Johannes Brahms|Brahms]], [[Robert Schumann|Schumann]], [[Pjotr Tsjaikofski|Tsjaikofski]], [[Anton Bruckner|Bruckner]], [[Gustav Mahler|Mahler]], [[Dmitri Sjostakowitsj|Sjostakowitsj]] en [[Ralph Vaughan Williams|Vaughan Williams]], asook die volledige klavier[[Concerto|concertos]] van Beethoven en Brahms saam met [[Claudio Arrau]] wat van sy mees noemenswaardige opnames is.<ref>{{cite journal| last=Anderson|first=Robert|jaar=1973|titel=Mahler: Die Volledige Simfonieë|journal=Musical Times|volume= 114|uitgawe= 1560| bladsye=152|jstor=957200| doi=10.2307/957200| uitgewer=Musical Times Publications Ltd.| last2=Mahler| last3=Soloists| last4=Choirs| last5=Orchestra| first5=Concertgebouw| last6=Haitink}}</ref> Haitink het opnames vir 'n verskeidenheid plaatetikette gemaak, insluitende Philips Records, [[EMI]] Classics, Columbia Records, LSO Live, RCO Live, en CSO Resound. Ander opnames sluit die volledige orkeswerke van [[Claude Debussy|Debussy]], die twee simfonieë van [[Edward Elgar|Elgar]], die drie [[Wolfgang Amadeus Mozart|Mozart]]/Da Ponte operas, en [[Richard Wagner|Wagner]] se volledige operasiklus, ''Der Ring des Nibelungen'', in, asook die opera ''Tannhäuser''.
* [[Gustav Mahler]]
** Simfonie No. 2<ref>{{cite news |url=https://www.theguardian.com/music/2009/dec/13/mahler-resurrection-chicago-symphony-haitink |title=Mahler Simfonie No 2: Chicago Symphony/Haitink |work=The Observer |author=Fiona Maddocks |date=13 Desember 2009 |access-date=27 Oktober 2010 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20170823203601/https://www.theguardian.com/music/2009/dec/13/mahler-resurrection-chicago-symphony-haitink |archive-date=23 Augustus 2017 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> (2009)
** Simfonie No. 3<ref>{{cite news | titeltitle=Chicago Simfonieorkes kondig Groot Radio - en Opname Inisiatiewe Aan|uitgewerpublisher=Chicago Symphony Orchestra|datumdate=30 November 2006}}</ref><ref>{{cite news|url=http://wap.metromix.mlogic3g.com/detail.jsp?key=1359&rc=critics |titeltitle=Haitink, CSO skep towerkuns met Mahler |werkwork=Chicago Tribune |outeurauthor=John von Rhein |datumdate=20 Oktober 2006 |toegangsdatumaccess-date=21 April 2007 |url-status=dead |archiveurl=https://web.archive.org/web/20070507045245/http://wap.metromix.mlogic3g.com/detail.jsp?key=1359&rc=critics |archivedate=7 Mei 2007 |df= }}</ref> (2007)
** Simfonie No. 6<ref>{{cite news |url=https://www.theguardian.com/music/2008/apr/25/classicalmusicandopera3 |title=Mahler: Simfonie No 6, Chicago Simfonieorkes/ Haitink |work=The Guardian |author=Andrew Clements |date=25 April 2008 |access-date=27 Oktober 2010 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20170823204726/https://www.theguardian.com/music/2008/apr/25/classicalmusicandopera3 |archive-date=23 Augustus 2017 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> (2008)
* Dmitri Sjostakowitsj: Simfonie No. 4<ref>{{cite news |url=https://www.theguardian.com/music/2008/aug/22/classicalreview.shostakavich |title=Classical review: Shostakovich: Symphony No 10, LPO/Haitink; Symphony No 4, Chicago SO/Haitink |work=The Guardian |author=Andrew Clements |date=22 Augustus 2008 |access-date=27 Oktober 2010 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20170824005557/https://www.theguardian.com/music/2008/aug/22/classicalreview.shostakavich |archive-date=24 Augustus 2017 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> (2008)
{{s-start}}
{{s-culture}}
{{succession box|title=Hoofdirigent, Nederlandse Radio Filharmoniese orkes|before=Paul van Kempen| years=1957–1961|after=Jean Fournet}}
{{succession box|title=[[Koninklike Concertgebouw Simfonieorkes|Hoofdirigent, Koninklike Concertgebouw Orkes]]|before=Eduard van Beinum|years=1961–1988|after=Musikale Direkteur, Glyndebourne Operafees|before=John Pritchard| years=1978–1988|after=Andrew Davis}}
{{succession box|title=[[Royal Opera House|Musikale Direkteur, Koninklike Operahuis, Covent Garden]]|before=Colin Davis|years=1987–2002|after=[[Antonio Pappano]]}}
{{succession box|title=[[Staatskapelle Dresden|Hoofdirigent, Staatskapelle Dresden]]|before=Giuseppe Sinopoli|years=2002-2004|after=Fabio Luisi}}
{{succession box|title=[[Chicago Simfonieorkes|Hoofdirigent, Chicago Simfonieorkes]]|before=[[Daniel Barenboim]]|years=2006–2010|after=Riccardo Muti}}
11 036

wysigings