Odriskelmac11

Aangesluit op 27 September 2019
Meer oor myself
(Vertel ons meer!)
 
(Meer oor myself)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
Vertel hier iets oor jou self!
 
Goed dankie . Ek kan begin deur myself af te vra hoekom ek hier begin skryf het . Ek het reeds ñ jaar gelede ingeskryf maar nou eers begin skryf . Hoe so ..
 
Wel ek lees al lankal baie uit wikipedia . Mens kan as dit ware sê dat dit wikipedia omtrent 90 persent van my leesstof oor die jare is .
 
Voorheen het ek die Engelse Wikipedia gelees maar deesdae merk ek dat daar ñ verdieping in die Afrikaanse Wikipedia besig is om te gebeur
 
So ek het gedink om deel te raak van die aksie ☺
 
As naskrif kan ek sê dat ek redelik aktief is op die facebook groep RSG Sterre en Planete
 
Groete
2 167

wysigings