Odriskelmac11

Aangesluit op 27 September 2019
Grammar
(Meer oor myself)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
(Grammar)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
Goed dankie . Ek kan begin deur myself af te vra hoekom ek hier begin skryf het . Ek het reeds ñ jaar gelede ingeskryf maar nou eers begin skryf . Hoe so ..
 
Wel ek lees al lankal baie uit wikipedia . Mens kan as dit ware sê dat dit wikipedia omtrent 90 persent van my leesstof oor die jare is .
 
Voorheen het ek die Engelse Wikipedia gelees maar deesdae merk ek dat daar ñ verdieping in die Afrikaanse Wikipedia besig is om te gebeur
2 167

wysigings