Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Haal bronne aan"

k
Wysigings deur 49.49.234.23 teruggerol na laaste weergawe deur K175
No edit summary
Etikette: Reverted Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 49.49.234.23 teruggerol na laaste weergawe deur K175)
Etiket: Terugrol
Wikipedia artikels behoort '''[[Wikipedia:Betroubare bronne|betroubare bronne]]''' vir hul inligting aan te haal.
 
Vir inligting aangaande verwysings na Wikipedia-artikels (veral vir vertalings) sien [[Hulp:Permanente skakel]]. Vir inligting oor MediaWiki se ingeboude verwysingstelsel, sien [[m:Help:Footnotes|Help:Footnotes]] (by meta, in [[Engels]]).
 
==Hoekom is verwysings belangrik?==
* Om erkenning aan ’n bron te gee vir die waardevolle inligting wat dit verskaf.
* Om meer inligting te verskaf vir verdere leeswerk.
* Om die akkuraatheid en geloofwaardigheid van artikels te verbeter.
* Om vinnige en doeltreffende [[Wikipedia:Verifieerbaarheid|nagaan van feite]] in die hand te werk, veral in die geval waar [[vandalisme]] ter sprake kom.
* Om die voorkoms van twispunte oor wysigings te verminder, of om te help om sodanige punte vinnig op te klaar.
* Om die oorhoofse geloofwaardigheid en gesaghebbende aard van Wikipedia te verhoog.
* Om aantygings van plagiaat of enige ander vorm van intellektuele oneerlikheid te vermy.
 
==Wanneer u inhoud byvoeg==