Verskil tussen weergawes van "Eduard von Böhm-Ermolli"

Verbeter
(Beter taalgebruik.)
(Verbeter)
[[Lêer:Boehm_Ermolli_1.JPG|duimnael]]
'''Eduard Freiherr von Böhm-Ermolli''' ([[12 Februarie]] [[1856]] - [[9 Desember]] [[1941]]) was 'n Oostenrykse generaal tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] in die Oostenryk-Hongaarse leër tot veldmaarskalk gevorder het. Hy was die hoof van die Tweede Leër en het gedurende die hele konflik hoofsaaklik aan die voorkantfront vanby Galicië geveg. Op 30 Oktober 1940 word Böhm-Ermolli tot 'n Duitse ''Generalfeldmarschall'' bevorder. In sterf in 1941.
 
== Eksterne skakels ==