Verskil tussen weergawes van "Eduard von Böhm-Ermolli"

Taal
(Verbeter)
(Taal)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker Gevorderde mobiele wysiging
[[Lêer:Boehm_Ermolli_1.JPG|duimnael]]
'''Eduard Freiherr von Böhm-Ermolli''' ([[12 Februarie]] [[1856]] - [[9 Desember]] [[1941]]) was 'n Oostenrykse generaal tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] in die Oostenryk-Hongaarse leër en het in rang tot veldmaarskalk gevorder het. Hy was die hoof van die Tweede Leër en het gedurende die hele konflik hoofsaaklik aan die front by Galicië in Oos-Europa geveg. Op 30 Oktober 1940 word Böhm-Ermolli tot 'n Duitse ''Generalfeldmarschall'' bevorder. Hy sterf in 1941.
 
== Eksterne skakels ==
1 517

wysigings