Verskil tussen weergawes van "Max Verstappen"

2 180 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
opgebou uit Nederlandse wiki
(opgebou uit Nederlandse wiki)
}}
[[Lêer:Max Verstappen 2015 Malaysia FP3 2.jpg|duimnael|links|280px|Verstappen jaag hier vir [[Toro Rosso]] by die [[2015 Maleisiese Grand Prix]]]]
'''Max Verstappen''' (gebore [[30 September]] [[1997]]) is 'n [[België|Belgies]]-[[Nederland]]se professionele motorrenjaer<ref name=":0">{{Cite web|url=http://www.f1today.net/nl/nieuws/f1/201020/jos-verstappen-over-de-nationaliteit-van-max|title=Jos Verstappen over de nationaliteit van Max|publisher=f1today.net|access-date=15 Mei 2016}}</ref><ref name=":1">{{Cite web|url=https://www.gpfans.com/nl/artikelen/41751/dit-is-waarom-max-verstappen-niet-onder-de-belgische-vlag-rijdt/|title=Dit is waarom Max Verstappen niet onder de Belgische vlag rijdt|access-date=2020-11-02|author=GPfans.com|lang=nl}}</ref> wat vir die [[Red Bull Racing|Red Bull]]-[[Honda Racing F1|Honda-span]] in [[Formule Een]] Grands Prix jaag. Hy is die seun van oud-Formule 1-renjaer Jos Verstappen.
 
Sy beste F1-seisoene sover was in [[2017 Formule Een-seisoen|2017]], toe hy twee wedrenne gewen het, die [[2017 Maleisiese Grand Prix|Maleisiese]] en [[2017 Meksikaanse Grand Prix|Meksikaanse Grands Prix]] en in [[2019 Formule Een-seisoen|2019]], met oorwinnings in die [[2019 Oostenrykse Grand Prix|Oostenrykse]], [[2019 Duitse Grand Prix|Duitse]] en [[2019 Brasiliaanse Grand Prix|Brasiliaanse Grands Prix]].
 
== Biografie ==
Max Verstappen is op 30 September 1997 in Hasselt, België, gebore.<ref>{{Cite web|url=http://en.espnf1.com/f1/motorsport/driver/171391.html|title=Drivers / Max Verstappen| access-date=2 November 2020|publisher=ESPN F1|lang=en}}</ref> Sy familie het lank 'n skakel met motorsport gehad: sy vader, Jos Verstappen, is 'n Nederlandse voormalige Formule 1-jaer, sy Belgiese moeder, Sophie Kumpen, was aktief en suksesvol in karting en as renjaer en sy kleinneef, Anthony Kumpen, is 'n Belgiese beroepsrenjaer. Verstappen woon sedert Oktober 2015 in Monaco maar sê dat dit nie om belastingredes is nie.<ref>{{Cite web|url=https://www.grandprix.com/ns/ns32591.html|title=Latest Formula 1 Breaking News - Grandprix.com|access-date=2020-11-02|work=www.grandprix.com}}</ref>
 
Alhoewel Verstappen 'n Belgiese moeder het, hy gebore is en in België woonagtig was,<ref name=":1" /> besluit hy om met 'n Nederlandse renlisensie mee te ding omdat hy "meer Hollands voel", meer tyd saam met sy pa deurgebring het as by sy moeder vanweë sy kart-aktiwiteite en was hy altyd omring deur Nederlanders toe hy in Maaseik, 'n Belgiese stad aan die Nederlandse grens, grootgeword het.<ref>{{Cite web|url=http://www.nieuwsblad.be/sportwereld/cnt/dmf20140816_01219423|title=Geen rijbewijs, wel in de F1|access-date=2 November 2020|last=Cornelissen|first=Marc|date=17 Augustus 2014|publisher=Het Nieuwsblad|lang=nl}}</ref> Verstappen het in 2015 gesê: "Ek het eintlik net in België gewoon om te slaap, maar bedags het ek na Nederland gegaan waar my vriende ook was. Ek is grootgemaak as 'n Nederlander en so voel ek ook".<ref name=":1" />
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
{{Normdata}}
89 165

wysigings