Verskil tussen weergawes van "N10 (Suid-Afrika)"

511 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Infobox road
{| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2px; background-color: #efefef"
| country = ZAF
! colspan="2" style= |'''N10 Nasionale Pad'''
| type = N

| route = 10
[[Lêer:SA road N10.svg|duimnael|100px|Padteken van die N10.]]
| maint = [[Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap|SANRAL]]
[[Lêer:Map of the N10 (South Africa).svg|duimnael|Die N10 word in rooi aangedui.]]
| map = Map of the N10 (South Africa).svg
| photo =
| photo_notes = Die N10 in die Noord-Kaap
| length_mi =
| length_km = 1000
| length_round =
| length_ref =
| established =
| direction_a = Noordwes
| terminus_a = B3 aan die [[Namibië|Namibiese]] grens by [[Nakop]]
| junction = {{Jct|country=ZAF|N|14}} in [[Upington]]
{{Jct|country=ZAF|N|8}} by [[Groblershoop]]
{{Jct|country=ZAF|N|12}} by [[Britstown]]
{{Jct|country=ZAF|N|1}} by [[Hanover]]
{{Jct|country=ZAF|N|9}} naby [[Middelburg, Oos-Kaap|Middelburg]]
| direction_b = Suidoos
| terminus_b = {{Jct|country=ZAF|N|2}} naby [[Coega]]
| cities = [[Upington]]
[[Prieska]]
[[De Aar]]
[[Middelburg, Oos-Kaap|Middelburg]]
[[Cradock]]
| previous_type = N
| previous_route = 9
| next_type = N
| next_route = 11

[[Lêer:South Africa-N10-001.jpg|duimnael|Die N10 in die Noord-Kaap.]]
[[Lêer:South Africa-Prieska-001.jpg|duimnael|[[Prieska]] soos vanaf die N10 gesien.]]

== Noord-Kaap ==
Die pad vanaf die Noord-Kaap grens is plat en reguit tot by [[Hanover]] waar dit die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] kruis. Van Hanover na [[De Aar]] is die N10 steeds plat en reguit in 'n’n noordwes rigting. By De Aar word die spoorlyn tussen [[Kaapstad]] en Johannesburg gekruis. Vanaf De Aar is die pad lank en reguit na [[Britstown]] waar die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad in 'n’n verspringende kruising gekruis word. Vanaf Britstown hou die N10 noordwes en bly vir die volgende 130 km tussen die spoorlyn en Doringberge tot by [[Prieska]]. Prieska is geleë op die suidelike oewer van die [[Oranjerivier]].

== Benede-Oranjeriviervallei ==
Die [[Benede-Oranjeriviervallei]] begin by Prieska. Vanaf Prieska is die N10 weereens lank en reguit vir 73 km tot by 'n’n klein dorpie [[Marydale]]. Dan swaai die N10, noord-noordwes vir 59 km, reguit, tot by [[Groblershoop]]. Die N10 volg dan die suidelike oewer van die Oranjerivier vir 114 km tot [[Upington]]. So ongeveer 20 km na Groblershoop kruis die N10 die [[Sishen-Saldanha Spoorlyn]]. In Upington word die [[N14 (Suid-Afrika)|N14]] gekruis. Upington is 'n’n bekende oornag sentrum vir die reisiger. Vanaf Upington golf die N10 oor die sanduine, feitlik oos, vir 134 km, tot by [[Nakop]], die grenspos met [[Namibië]]. Halfpad word die [[Moloporivier]] gekruis. By Nakop hou die N10 op, in Namibië word die pad die B3 genoem.

== Sien ook ==
12 754

wysigings