Verskil tussen weergawes van "Pieter de Vos"

16 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Skryf afkorting uit
(Skryf afkorting uit)
[[Beeld:Prof PJG de Vos.jpg|duimnael|regs|200px|Prof. P.J.G de Vos was die vader van die [[NG gemeente Zastron]] se tweede leraar, ds. P.A.M. de Vos, en het ook die inwyding van die derde kerk in Januarie 1915 waargeneem.]]
 
'''P.J.G.Pieter Jacobus Gerhard de Vos''' (*[[29 Oktober]] [[1842]], [[Worcester]] – † [[31 Oktober]] [[1931]], [[Stellenbosch]]<ref name=":0">Stellenbosch Writers: http://www.stellenboschwriters.com/devospg.html</ref>) was die tweede hoogleraar aan die [[Teologiese Kweekskool (Stellenbosch)|Teologiese Kweekskool op Stellenbosch]] en ’n taalstryder, wat as voorsitter van die [[Zuid-Afrikaansche Taalbond|Suid-Afrikaanse Taalbond]] hom beywer het vir die behoud van [[Nederlands]] (en later [[Afrikaans]]) in [[Suid-Afrika]].<ref name=":0" />
 
== Lewe en werk ==