Verskil tussen weergawes van "Max Weber"

694 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
 
 
Weber was die eerste persoon wat die verskeie diverse aspekte van sosiale gesag herken het, insluitende die charismatiese, tradisionele en wettige vorms van gesag. Sy werk rakende burokrasie het gemeld dat hierdie instellings op wetlike gesag gebaseer is. Volgens hom het 'n burokrasie dus die effekte van "personalisme" in organisasies versag.
 
== Persoonlike lewe ==
=== Vroeë lewe en agtergrond ===
Maximilian Karl Emil Weber was gebore in 1864 in [[Erfurt]], [[Pruise]]. Hy was die oudste van sewe kinders van Max Weber Sr., 'n welgestelde en vooraanstaande staatsamptenaar en lid van die Nasionale Liberale Party, en sy vrou Helene Fallenstein, wat gedeeltelik afstam van Franse [[Hugenoot|Hugenote]] immigrante en wat sterk morele absolutistiese idees gehad het.<ref name="plato.stanford.edu">Kim, Sung Ho. 2017 [2007]. "[http://plato.stanford.edu/entries/weber Max Weber]" (revised ed.). ''Stanford Encyclopaedia of Philosophy''. Center for the Study of Language and Information. ISSN 1095-5054. Retrieved 17 Februarie 2010.</ref>
 
== Verwysings ==