Verskil tussen weergawes van "Gees (mens)"

2 grepe verwyder ,  1 maand gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(bywerk)
k
Belangrike geestesfilosowe sluit in Plato, Patanjali, [[René Descartes]], [[Gottfried Wilhelm Leibniz]], [[John Locke]], [[George Berkeley]], [[David Hume]], [[Immanuel Kant]], [[Georg Wilhelm Friedrich Hegel]], [[Arthur Schopenhauer]], [[John Searle]], [[Daniel Dennett]], [[Jerry Fodor]], Thomas Nagel, David Chalmers en Hilary Putnam.<ref>{{Cite web | url=http://leiterreports.typepad.com/blog/2016/01/20-most-important-philosophers-of-mind-since-wwii.html | title=20 "Most Important" Philosophers of Mind since WWII}}</ref> [[Sielkundige]]s soos [[Sigmund Freud]] en William James, en rekenaarwetenskaplikes soos [[Alan Turing]], het invloedryke teorieë oor die aard van die gees ontwikkel. Die moontlikheid van niebiologiese gedagtes word ondersoek op die gebied van [[kunsmatige intelligensie]], wat nou saamwerk in verband met [[kubernetika]] en [[inligtingsteorie]] om die maniere waarop inligtingverwerking deur niebiologiese masjiene vergelykbaar is of anders is as geestelike verskynsels in die menslike verstand, te verstaan.<ref>{{Cite journal|last=Klopf|first=Harry|date=Junie 1975|title=A comparison of natural and artificial intelligence|journal=ACM SIGART Bulletin|issue=52|pages=11–13|doi=10.1145/1045236.1045237|s2cid=17852070}}</ref>
 
Die verstand word ook uitgebeeld as die stroom van bewussyn waar sintuiglike indrukke en geestesverskynselsgeestesvermoëns voortdurend verander.<ref name=Karunamuni2017>{{cite journal |vauthors=Karunamuni N, Weerasekera R |title= Theoretical Foundations to Guide Mindfulness Meditation: A Path to Wisdom |journal= Current Psychology |volume= 38 |issue= 3 |pages= 627–646 |date=Junie 2017 | doi= 10.1007/s12144-017-9631-7|s2cid= 149024504 |url= http://mindrxiv.org/mfs63/ |type= Submitted manuscript }}</ref><ref name=Aggregates>{{cite journal|author= Karunamuni N.D.|title=The Five-Aggregate Model of the Mind|journal=SAGE Open|volume=5 |issue=2 |pages=215824401558386|date=Mei 2015 | doi=10.1177/2158244015583860|doi-access=free}}</ref>
 
== Verwysings ==
17 353

wysigings