Twer: Verskil tussen weergawes

848 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Uitgebrei
k (Robot wysig: Koördinaatwys --> Koördinate)
(Uitgebrei)
}}
 
'''Twer''' ([[Russies]]: Тверь) is ’n stad in [[Rusland]] en die hoofstad van die [[Federale deelgebiede van Rusland|federale deelgebied]] [[Twer-oblast]]. Dit is deel van die [[Sentrale Federale Distrik]] en is geleë by die samevloei van die [[Wolga]]- en die Twertsa-rivier. enDit was van 1931 tot 1990 bekend as '''Kalinin''' (Кали́нин).
 
[[Lêer:Putevoy dvorets Tver.JPG|duimnael|links|Putewoj220px|Die Poetewoi-paleis in Twer.]]
Die Wolga verdeel die stad in twee dele, noord en suid. Die Twertsa verdeel die linkeroewer (noord) in wes en oos en ’n derde rivier, die Tmaka, verdeel die regteroewer in oos en wes.
Twer, wat noord van [[Moskou]] lê, was voorheen die hoofstad van ’n magtige [[Middeleeue|Middeleeuse]] staat in die [[Russiese Ryk]] met ’n bevolking van 60 000 op 14 Januarie 1913. Die huidige inwonertal is 411 044 (2014).
 
Twer, wat 180&nbsp;km noord van [[Moskou]] lê, was voorheen die hoofstad van ’n magtige [[Middeleeue|Middeleeuse]] staat in die [[Russiese Ryk]] met ’n bevolking van 60&nbsp;000 op 14 Januarie 1913. Die stad se huidige inwonertal is 414&nbsp;606 (2015-raming).<ref name="2015Est">{{cite web|url=http://tverstat.gks.ru/wps/wcm/connect/rosstat_ts/tverstat/resources/e53e47804e30d8bbb2a0fe3bf8d20d64/%D0%A7%D0%98%D0%A1%D0%9B%D0%95%D0%9D%D0%9D%D0%9E%D0%A1%D0%A2%D0%AC+%D0%9D%D0%90%D0%A1%D0%95%D0%9B%D0%95%D0%9D%D0%98%D0%AF+%D0%9F%D0%9E+%D0%9C%D0%A3%D0%9D%D0%98%D0%A6%D0%98%D0%9F%D0%90%D0%9B%D0%AC%D0%9D%D0%AB%D0%9C+%D0%9E%D0%91%D0%A0%D0%90%D0%97%D0%9E%D0%92%D0%90%D0%9D%D0%98%D0%AF%D0%9C.htm|script-title=ru:Численность населения по муниципальным образованиям|publisher=Тверьстат|access-date=28 Julie 2015|language=ru}}</ref>
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Tver|Twer}}
* {{en}} {{Wikivoyage|Tver|Twer}}
* {{ru}} [http://www.tver.ru/ Amptelike webwerf]
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Tver-Russia|title=Tver|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=11 Maart 2019}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Tver|Twer}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Tver|Engelse Wikipedia]]
{{vertaaluit| taalafk = en | il = Tver}}
 
{{Ruslandsaadjie}}
{{Normdata}}