Verskil tussen weergawes van "Damesvrede van Kamerijk"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Beeld:Margaretha van Oostenrijk.jpg|duimnael|Standbeeld van Margaretha van Oostenryk in Mechelen, met die rol van die Damesvrede in haar hand.]]
Die '''Damesvrede van Kamerijk''' is die laaste vredesverdrag van 'n een reeks verdrae, wat afgesluit is op 3 Augustus 1529<ref>Encarta-encyclopedie Winkler Prins (1993–2002) s.v. "Margaretha [Nederlanden] § Margaretha van Oostenrijk". Microsoft Corporation/Het Spectrum.</ref> tussen koning [[Frans I van Frankryk|Frans I]], die koning van Frankryk, en [[Keiser Karel V]] van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
 
Die twee here is verteenwoordig deur twee dames, Margaretha van Oostenryk (1480-1530) (die tante van Karel V) en Louise van Savoye (1476-1531) (die moeder van Frans I).<ref>[https://www.canvas.be/cultuur/de-maag-van-margaretha De maag van Margaretha De verdwenen urne van Margaretha van Oostenrijk ]</ref>
 
Byna onmiddellik na die Vrede van Madrid ([[1526]]) gaan Frans I 'n bondgenootskap aan met sultan [[SüleymanSuleiman I|Suleiman dedie Grote]] van die [[Ottomaanse Ryk]] en gelyktydig hiermee stel hy 'n koalisie op met [[Hendrik VIII van Engeland]], [die koning van EngelandEngland, en [[Pous Clemens VII]]. Voor die poorte van [[Napels]] word die Franse leër, wat deur die pes getreiter is, verslaan deur die [[Huis van Habsburg|Habsburg]]se troepe van Karel V tydens die Oorlog van die Liga van Cognac.
 
Die damesvrede van [[Cambrai|Kamerijk]] wat hier op volg bekragtig grotendeels die bepalings van die Vrede van Madrid, naamlik dat Frans I sy aansprakenaansprake op die Hertogdom van Milaan, die Koninkryk van Napels, [[Franche-Comté]], Doornik, die Graafskap van Vlaandere (Kroon-Vlaandere) en die Graafskap van Artesië opgee. Bowendien word Filibert van Chalon hiermee opnuut verhef tot "Prince d'Orange" ([[Prins van Oranje]]).<ref>http://www.academia.edu/384752/_De_lotgevallen_van_een_held_uit_de_Franche-Comt%C3%A9_Filibert_van_Chalon_prins_van_Oranje_1502-1530_in_Jaarboek_Oranje-Nassaumuseum_2003_6-19</ref>
 
Met die Damesvrede van Kamerijk kom die Italiaanse Oorloë tussen Frankryk en die Habsburgers tot 'n einde.
 
== Verwysings ==
 
{{Normdata}}
[[Kategorie:Geskiedenis van Vlaandere|Vrede van KamerijkFrankryk]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Frankryk|Vrede van Kamerijk]]
[[Kategorie:1529]]
11 036

wysigings