Verskil tussen weergawes van "Kernreaksie"

383 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Bronne
(splitsing → splyting)
(Bronne)
* Alfa-verval - Alhoewel α-verval aangedryf word deur dieselfde onderliggende kragte as spontane splyting, word dit gewoonlik as apart beskou. Die idee dat "kernreaksies" tot geïnduseerde prosesse beperk word, is nie korrek nie. "Radioaktiewe verval" is 'n subgroep van "kernreaksies" wat spontaan eerder as geïnduseer word. Sogenaamde "warm alfa-deeltjies" met buitengewoon hoë energieë kan geproduseer word in beide geïnduseerde en spontane splyting.
* [[Kernsplyting|Splytingsreaksies]] - 'n baie swaar kern, nadat hy addisionele ligdeeltjies (gewoonlik neutrone) geabsorbeer het, word in twee of soms drie stukke verdeel. Dit is 'n geïnduseerde kernreaksie. Spontane splytings, wat plaasvind sonder hulp van 'n neutron, word gewoonlik nie as 'n kernreaksie beskou nie. Hoogstens is dit nie 'n geïnduseerde kernreaksie nie.
 
== Bronne ==
*{{cite book |last=Schmitz |first=Taylor |year=1973 |title=Nuclear Physics |publisher=[[Pergamon Press]] |isbn=0-08-016983-X |url-access=registration |url=https://archive.org/details/nuclearphysics0000bowl }}
*{{cite book |last=Bertulani |first=Carlos |year=2007 |title=Nuclear Physics in a Nutshell |publisher=[[Princeton University Press]] |isbn=978-0-691-12505-3}}
 
== Verwysings ==
4 479

wysigings