Kernreaksie: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
(Uitgebrei)
::{{Sup|14}}N + α → {{Sup|17}}O + p.
 
Dit was die eerste waarneming van 'n kernreaksie wat geïnduseer was, dit wil sê 'n reaksie waarin deeltjies van een reaksie gebruik word om 'n ander atoomkern te verander. Uiteindelik, in 1932 aan die [[Universiteit van Cambridge]], is 'n volledig kunsmatige kernreaksie en kerntransmutasie bereik deur Rutherford se kollegas [[John Cockcroft]] en [[Ernest Walton]], wat kunsmatig versnelde [[proton]]e teen [[litium-7]] gebruik het om die kern in twee alfa-deeltjies te verdeel. Die prestasie het in die volksmond bekend gestaan as "splyting van die atoom", hoewel dit nie die moderne kernsplytingsreaksie was wat later in 1938 deur die Duitse wetenskaplikes [[Otto Hahn]], [[Lise Meitner]] en [[Fritz Strassmann]] in swaar elemente ontdek is nie.{{R|Cambridge2012}}
 
== Tipes kernreaksies ==