Verskil tussen weergawes van "Kettingreaksie"

114 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
besig om te verbeter
(kat)
(besig om te verbeter)
'n '''Kettingreaksie''' is 'n volgorde van reaksies waar 'n reaktiewe produk, of 'n neweproduk addisionele reaksies veroorsaak. In 'n kettingreaksie lei [[positiewe terugvoer]] tot 'n self-onderhoudende en vergrotende [[ketting van gebeurtenisse]]. Dit moet nie verwar word met 'n multi-stap reaksie nie, wat algemeen voorkom in anorganiese en organiese sintese.
 
{{Saadjie}}
3 768

wysigings