Verskil tussen weergawes van "Roggeveld"

4 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
Skakel
(Skakel)
(Skakel)
[[Lêer:Boschman living in the Roggeveld (Rogefeldt), at the Cape of Good Hope - Johannes Schemaker, c.1776-1777, f.24 - BL Add MS 23920.jpg|duimnael|'n [[San]]bewoner van die Roggeveld aan die Kaap die Goeie Hoop, deur Johannes Schemaker, omstreeks 1776-'77.]]
 
Die '''Roggeveld''' is ’n hoogliggende streek in die [[Suid-Afrika]]anse provinsie [[Noord-Kaap]] wat min of meer strek van die Komsbergreeks[[Komsberg]]reeks in die distrik [[Sutherland]] tot in die omgewing van die nedersetting [[Middelpos]] in die distrik [[Calvinia]].
 
Die eerste trekboere het hulle vroeg in die 18de eeu in dié gebied kom vestig en dit na ’n soort wilde rog, ''[[Secale|Secale africanum]]'', genoem. In ’n stadium is dié soort gras ernstig bedreig, maar danksy die weikampstelsel en grondbewaring is dit in oorvloed hervestig. Die gemiddelde reënval is 250 mm per jaar, maar op sommige plekke 330 tot 500 mm. Die winters is bitter koud.