Verskil tussen weergawes van "Ben-Erik van Wyk"

3 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Beeld bygevoeg)
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:BenErikVanWykFotoThalerTamas.JPG|duimnael]]
'''Ben-Erik van Wyk''' (gebore 27 Desember 1956, [[Bellville]]) is 'n Suid-Afrikaanse botanikus en professor in Plantkundeplantkunde aan die [[Universiteit van Johannesburg]]. Hy is die outeur van verskeie internasionale boeke en 'n kenner op die gebied van medisinale plante. Hy matrikuleer op [[Calvinia]] en studeer daarna Bosbouin bosbou en Natuurbewaringnatuurbewaring aan die [[Universiteit van Stellenbosch]]. Hy behaal sy M.Sc in plantkunde, ook aan Stellenbosch en sy Ph.D aan die [[Universiteit van Kaapstad]] in 1989. Hy is sedert 1984 'n lektor aan die Universiteit van Johannesburg.
 
Sy ouers was die kunstenaars Elise Bodley van Wyk en Abraham Jacobus (Appie) van Wyk. Ben-EricErik is getroud met Mariana van Wyk, ook 'n botanikus, en hulle het twee kinders, Teodor en Signe.
 
Die [[Havengaprys]] is in 2006 en die [[M.T. Steynmedalje vir Natuurwetenskaplike en Tegniese Prestasie|M.T. Steynmedalje]] in 2020 aan hom toegeken.
100 504

wysigings