Airbus A318: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Skakel
(Tydlyn: Airbus A3xx-reeks)
(Skakel)
}}
 
Die '''Airbus A318''' is die kleinste lid van die [[Airbus A320|Airbus A320 familie]] van kort- tot mediumreikafstand, nouromp kommersiële passasierstralervliegtuie vervaardig deur [[Airbus]]. Die A318 kan tot 132 passasiers dra en het 'n maksimum reikafstand van 5 700  km (3 100 [[seemyl]]). Finale montering van die vliegtuig vind in [[Toulouse]], [[Frankryk]] plaas.
 
Die vliegtuig deel 'n algemene-tipe gradering met al die ander Airbus A320-variasies, sodat huidige A320-familievlieëniers die vliegtuig kan vlieg sonder enige verdere opleiding. Dit is die grootste kommersiële vliegtuig wat deur die Europese Lugvaartveiligheidsagentskap gesertifiseer is vir 'n unieke steilbenaderingsvermoë, sodat die vliegtuig veral by lughawens soos [[London City-lughawe]] nuttig is.