Verskil tussen weergawes van "R350 (Suid-Afrika)"

Skakel
(Verbeter)
(Skakel)
Die '''R350''' is 'n streeksroete in [[Suid-Afrika]] wat [[Bedford]] met [[Grahamstown]] verbind. Die roete begin in Bedford waar dit uitdraai uit die [[R63 (Suid-Afrika)|R63]]-provinsiale pad en eers suidwaarts gaan en dan suidoos draai. Na ongeveer 75 km gaan sluit die R400 by die R350 aan en net daarna die R344 ook. Daarna gaan dit Grahamstad biine as Cradockstraat.
 
== Sien ook ==